Vals-Wag-'N-Bietjie: Plantspesie

Die vals-wag-'n-bietjie (Ziziphus rivularis) is 'n struik tot middelgroot boom wat in Suid-Afrika op klipperige plekke en langs waterlope in die Lebomboberge voorkom.

Die spesie is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Die boom lyk baie soos die blinkblaar-wag-'n-bietjie maar het geen dorings nie.

Vals-wag-'n-bietjie
Vals-Wag-'N-Bietjie: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. rivularis
Binomiale naam
Ziziphus rivularis
Codd, (1958)

Die plant se FSA-nommer is 448. In Engels staan die plant as die False buffalo-thorn bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MierDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMagnesiumMusiekKongo-krisisWoordsoortJannie du ToitBloemfonteinPols-oksimeterMondNetbalSiya KolisiLeah van NiekerkAfrikaanse taalleerNiersteenMuskietTrevor NasserSywurmAnilingusLys van lande volgens bevolkingGalblaasDiarreeReddingskakeKoperMobutu Sese SekoTradisionele literatuurRicus NelSkoolIdioomEreksieJaco JacobsMynbouMielieVaalrivierBosluisbytkoorsToestand van materieKomplementêre kleureWiskundeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994FrankrykWinnie Madikizela-MandelaNaaldekokerInfeksieKakiebosNiemetaalPoësieShakaAgtervoegselJohannesburgAssonansieSoweto-opstandSarel Jacob PretoriusGroot TrekSuid-Afrikaanse randOseaanSuikerbekkiesKoos du PlessisAIsraelTuisbladDramaNedersettingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHartversakingMeervoudProsaTatoeëermerkMenseregteBlourokkeJavaScriptOranjerivierEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBiodiversiteitEpilepsie🡆 More