Zinedine Zidane

Zinedine Yazid Zidane (gebore op 23 Junie 1972 in Marseille) is 'n Frans-Algerynse sokkerafrigter en voormalige professionele sokkerspeler.

Hy word beskou as die beste Franse sokkerspeler ooit en oor die algemeen een van die beste sokkerspelers ooit. Hy het op die aanvallende middelvelder-posisie gespeel. Gedurende sy professionele loopbaan, het hy vir AS Cannes, Girondins de Bordeaux, Juventus en Real Madrid gespeel. Hy het 108 wedstryde vir die Franse nasionale span gespeel en die 1998 Wêreldbeker en 2000 Europese Kampioenskap gewen. Hy is drie keer verkies as die Wêreldsokkerspeler van die Jaar en het die UEFA Champions League en nasionale kampioenskappe in beide Spanje en Italië gewen.

Zinédine Zidane
Zinedine Zidane
Portret van Zinédine Zidane
Persoonlike inligting
GeboortenaamZinedine Yazid Zidane
Gebore23 Junie 1972 (1972-06-23) (51 jaar oud)
GeboorteplekMarseille, Frankryk
Lengte1,85 m
SpeelposisieAanvallende middelveldspeler
Klubinligting
Huidige klubReal Madrid Castilla (bestuurder)
Jeugloopbaan
1982–1983US Saint-Henri
1983–1986SO Septèmes-les-Vallons
1986–1989Cannes
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1989–1992Cannes61(6)
1992–1996Bordeaux139(28)
1996–2001Juventus151(24)
2001–2006Real Madrid155(37)
Totaal506(95)
Nasionale span
1988–1989Frankryk O174(1)
1989–1990Frankryk O186(0)
1990–1994Frankryk O2120(3)
1994–2006Frankryk108(31)
Spanne bestuur
2013–2014Real Madrid (assistent)
2014–Real Madrid Castilla
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Verwysings

Tags:

AlgeriëFrankrykJuventus Football ClubMarseilleReal MadridUEFA Champions League

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Renier van RooyenBTWOekraïneMielieTrigeminale neuralgieSeksuele opwekkingLys van Afrikaanse televisiereekseErica RhodesAkira ToriyamaEmily HobhouseEthiopiëArmand AucampErfenisDagroofvoëlsChristo WieseKomeetYouTubeBrongitisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHondeklipbaaiBywoordISBNMensChristeneModernismeGeelslangEngelsPG du PlessisKruisigingKoninkryk van die NederlandeMenslike penisgrootteKopieregDermpoliepAleksei NawalniSinoniem2023TuisbladKoöperasiestoriesFridtjof NansenRenteBlourokkeMoslemFilosofieTurksvyBreinNederlandsAntoniemWaterpokkiesWet op NaturellengrondVleesbaaiSonsverduisteringVoorsetselTuberkuloseAfrikaanse taalleerGeorgiese nasionale rugbyspanMenseregteVigsMolotofbomIerse nasionale rugbyspanGroot TrekToorbergMuskeljaatkatVolksrepubliek ChinaSteenkoolMiddelmisbruikKalender🡆 More