Zermatt

Zermatt is 'n munisipaliteit (Switserse Duits amptelik: politische Gemeinde) in die distrik Visp van die tweetalige Switserse kanton Valais (Duits: Wallis).

Die Franse naam van Zermatt, Praborgne, is regstreeks afgelei van die oorspronklike Latynse dorpsnaam Pratobornum.

Zermatt
Zermatt

Kaart Wapen
Zermatt
Zermatt
Vlag
Zermatt
 Land Zermatt Switserland
 Kanton Zermatt Valais (Wallis)
 Koördinate 46°01′N 07°44′O / 46.017°N 7.733°O / 46.017; 7.733
 Stigting 1280 (eerste verwysing)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 242,67 vk km
 Hoogte bo seevlak 1608 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 5 746
 - Bevolkingsdigtheid 23,7/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Stadspresident Christoph Bürgin (CVP)
 Amptelike Webwerf Zermatt

Zermatt is teen 'n hoogte van 1608 meter bo seevlak aan die noord-oostelike voet van die Matterhorn-bergpiek in die boonste gedeelte van die Matter-vallei (dikwels ook Nikolai-vallei genoem) geleë. Die Matterhorn maak van Zermatt net soos sy uitstekende skigeriewe en voetslaanpaaie 'n eersterangse toeristebestemming in Switserland.

Tags:

DuitsFransLatynSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DrakensbergeProteïenMiddeloorontstekingBlaarOranjerivierMiljardVigsMateriaalLongontstekingFacebookBysteekAlliterasieJan van RiebeeckDomkragWoordeboek van die Afrikaanse TaalSekondêre sektor van die ekonomieKoorsblaarHondeklipbaaiOutismeKommunismeSatellietfotoSikloonKlimaatsverandering in AfrikaKonjunktivitisSoweto-opstandDurbanGroepsdrukSpelerposisies in rugbyVerkleurmannetjieSoutsuurLidwoordUnie van Suid-AfrikaDuitse maselsAbsolute monargieTelkomRumatiekGroot vyfWortelPlantluisSharpeville-slagtingOopbroninhoudVaste stofGrondwet van Suid-AfrikaMenseregtedagRooikatDiarreeImmunologieRepubliek die KongoGesonde dieetMigrasie van diereGrondwetSelfstandige naamwoordWet op BevolkingsregistrasieVioolOntbossingNierversakingProteaEngelandKaaps-Hollandse stylGeskiedenis van AfrikaansSeksuele penetrasieSnaarinstrumentHomofoonMorfologie (taalkunde)Ek is 'n Afrikaan (toespraak)KunsSelfkonsepEkonomiePeriodieke tabelSiya KolisiOrtopedieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogBeeldspraakLys van Nederlandse skildersLys van myne in Suid-Afrika🡆 More