Zebra-Dikkop

Die Zebra-dikkop (Ptereleotris zebra) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Zebra dartfish.

Zebra-dikkop
Zebra-Dikkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Ptereleotris
Spesie:
P. zebra
Binomiale naam
Ptereleotris zebra
(Fowler, 1938)
Sinonieme
  • Pogonoculius zebra Fowler, 1938

Identifikasie

Die vis word tot 11 cm lank. Die lyf is groenerig-grys met verskeie nou, pienk vertikale strepe waarvan die kante blou is oor die lyf. Daar is 'n persagtige area net onder die oë en op die kieudeksel. Daar is ook blou rante op beide dorsale vinne.

Die vis leef in vlak koraalriwwe in water wat 2 tot 12 m diep is. Hulle leef gewoonlik in groepe saam oor harde substraat. Die mannetjie laat sak die bekkenvinne en klap dit saam tydens paartyd. Hulle vreet hoofsaaklik soöplankton. Hierdie spesie is skaars en skaam.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Zebra-Dikkop IdentifikasieZebra-Dikkop Sien ookZebra-Dikkop BronZebra-Dikkop Eksterne skakelZebra-Dikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KeramiekSoutsuurToerismeVleilandBrandmondsindroomItaliëWerkwoordVloeistofGetalWetenskapAustraliëSwart nasionalismeFiela se kindStaatstoelaeWaarheid-en-versoeningskommissieDuitsJaco JacobsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereYstertydperkAtoomErfenisAnilingusBesoedelingRobert SobukweStedelike hitte-eilandGoogle MapsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAnale kankerNasiebouNederlandKonsentrasiekampBloukraanvoëlJudaïsmeStikstofGesondheidRubik se kubusSwangerskapTrigeminale neuralgieTaalJan-Willem BreureDesmond TutuDialoog in fiksieJeugdagLys van landeKoue OorlogLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameJansenvilleSiya KolisiPornhubMonopolieJagluiperdErektiele disfunksieLys van Afrikaanse digtersBruin menseJohannes HahnKolonialismeLys van elemente volgens simboolEnkelvoudige sinKatoenAlliterasieAgtervoegselErfenisdag (Suid-Afrika)Deelteken en umlautSekondêre sektor van die ekonomieAkuutLemoenGedigLys van Nederlandse skildersLabia (geslagsdele)SlawernyYslandPeter Snyders🡆 More