Fluweelvrugzanha

Die fluweelvrugzanha (Zanha africana) is 'n middelgroot boom wat in die noordelike en sentrale deel van Zimbabwe voorkom.

Hier groei die boom op koppies en in oewerbos. Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Die blare is tot 150 mm lank en die vruggies is ronderig, helderoranje en fluweelagtig.

Fluweelvrugzanha
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Sapindaceae
Genus: Zanha
Spesie:
Z. africana
Binomiale naam
Zanha africana
(Radlk.) Exell, (1966)
Sinonieme
  • Dialiopsis africana Radlk.

Die boom se FSA-nommer is 438.5

Die bas

Fluweelvrugzanha 
Callosobruchus maculatus-wyfie

Hierdie boom se bas word gebruik om opgebergde graan teen boontjiekalanders, kewertjies van die subfamilie Bruchinae, soos Callosobruchus maculatus te beskerm. Navorsing het getoon dat dit nor-hopane bevat wat verhoed dat die insekte hul eiers kan lê en hulle doodmaak.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Fluweelvrugzanha Die basFluweelvrugzanha Sien ookFluweelvrugzanha VerwysingsFluweelvrugzanha BronFluweelvrugzanha

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadVrouSatellietfotoNic de JagerEkonomieFaktuurGemeenskapsorganisasieBTWCheslin KolbeFranse RewolusieIronieArmoedeSpinnekopBuffelWeervoorspellingWhatsAppAfrikanersTsoenamiKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989AfrikanerweerstandsbewegingSirkelSkaakTandbederfBesoedelingLetterlike en figuurlike taalgebruikMenslike skeletAfrikaanse taalleerSeringboomJodeOranjerivierMenseregtedagFossielbrandstofHomofoonAfvalbestuurBysteekJan-Willem BreureISimangaliso-vleilandparkKraaiAppelWaterbesparing in Suid-AfrikaHeelgetalMetaalVaginale kankerPeriodieke tabelGriepMiltBurgerregteDeelwoordHeuningbyC. Louis LeipoldtSeilvaartLys van nedersettings in Suid-AfrikaSkaapTussenwerpselLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaToekoms van die AardeProstaatkankerSokkerGoudSeisoenTweede VryheidsoorlogAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNederlandsKoolstofdioksiedWoestynLionel PetersonDierAardeHomoseksualiteitKlimaatMahatma GandhiLys van kinderspeletjies🡆 More