Zanele Kamagwaza-Msibi

Zanele kaMagwaza-Msibi (gebore 1 Februarie 1962 - 6 September 2021) was die burgemeester van Zululand-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, en die president van die Nasionale Vryheidsparty (NFP).

Sy was voorheen voorsitter van die Inkatha Vryheidsparty (IVP) en die IVP se premierskandidaat vir KwaZulu-Natal in die algemene verkiesing van 2009.

Zanele kaMagwaza-Msibi
Zanele kaMagwaza-Msibi

Adjunkminister van Wetenskap en Tegnologie
Ampstermyn
6 Junie 2014 – 25 Mei 2019
President Jacob Zuma
Minister Mmamoloko Kubayi-Ngubane
Naledi Pandor
Voorafgegaan deur Michael Masutha

Ampstermyn
2000 – Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Gebore 1 Februarie 1962
Makhosini, Natal
Sterf 6 Sep 2021 (op 59)
Durban
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaner
Politieke party National Freedom Party

Op 7 Mei 2014 het haar nuwe party die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014 suksesvol betwis deur 288 742 (1,57%) van die nasionale stemme te trek. Hierdie resultaat plaas die NFP in die vyfde plek landswyd, na die Inkatha Vryheidsparty, maar ver voor die UDM en Vryheidsfront Plus partye.

Sy sterf op 6 September 2021 in 'n hospitaal in Durban, ouderdom 59, weens Covid-19.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

19622021BurgemeesterInkatha VryheidspartyKwaZulu-NatalNasionale VryheidspartySuid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009Zululand-distriksmunisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OogproblemeMagda van BiljonAborsie in Suid-AfrikaVerantwoordelikheidWikimedia-stigtingGasLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAardbewingPaddaNasionale VrouemonumentTuisbladVolhoubare ontwikkelingMateriaalVerkragtingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGeslagsgelykheidSpringbokkeSelfoonWalt DisneyHoërskool OuteniquaLikkewaanSekondêre sektor van die ekonomieLys van slangeSteenkool in Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieBeeldspraakJakkalsLeah van NiekerkVaalrivierHoofpynVryheidsdagMalariaEkonomiese sektorTrevor NasserTrappe van vergelykingBokmakierieNazi-DuitslandUitwerking van klimaatsveranderingMaatskappyMuishondKameelNagapieSteve BikoHoenderAnrich HerbstSonsteekKonjunktivitisMosesFinansiële staatErfenisSywurmPsigopatieRefentse MorakeHamerkopEvangelies Gereformeerde KerkNeerslagGordelroosOntbossingWaterBipolêre gemoedsteuringGevolge van aardverwarming op oseaneOlifantKlimaatsverandering in Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDesmond TutuCarles PuigdemontNasionalismeAfrikaanse WikipediaLys van Suid-Afrikaanse musikanteBruin menseAdolf HitlerGeskiedenis van Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikGNU-lisensie vir vrye dokumentasieLeeu🡆 More