Zambezihaai

Die zambezihaai (Carcharhinus leucas) is 'n haai wat vanaf die ou Transkei tot verby die monding van die Zambezirivier voorkom en word in alle oseane van die wêreld in tropiese en warm water gevind.

Die haai is aggressief en val mense aan. Hulle is normaalweg 3,2 m lank en weeg dan 220 kg. Die haai kan varswater verdra en is al diep in die binneland gevind in riviere soos die Zambezi, Mississippi en Amasone. In Engels staan die haai bekend as die Bull shark.

Zambezihaai
(ook Stierhaai of Atlantiese grondhaai)
Zambezihaai
Zambezihaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Carcharhinus

Blainville, 1816
Spesie:
C. leucas
Binomiale naam
Carcharhinus leucas
(J. P. Müller en Henle, 1839)
Zambezihaai
Habitat van die Zambezihaai

Identifikasie

Die haai het 'n groot, grys robuuste lyf. Die snoet is gerond, kort, stomp en die oë is klein. Die onderkant van die haai is ligter van kleur.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skake

Tags:

Zambezihaai IdentifikasieZambezihaai Sien ookZambezihaai BronneZambezihaai VerwysingsZambezihaai Eksterne skakeZambezihaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BuffelOrkney Snork NieSiya KolisiGeografie van Suid-AfrikaFosforMeervoudOnse VaderKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTafelbergJohannesburgKommunismeRooibokAppendiksLys van veltoestandeGriepVaste stofHeupvervangingLys van Afrikaanse skrywersJakkalsEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWindSeeArmoedeKnieRivierHenry MurrayAfrikaanse WikipediaBosvarkBosluisbytkoorsMantisWaterkringloopDemokratiese Republiek die KongoPriemgetalRugby, WarwickshireAnilingusAntoniemLourensrivierPastoorVeeartsGroot TrekXenofobieInsekDansAt BothaDiarreeMangelontstekingLeonardo da VinciGrondbesoedelingPikkewynLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsYouTubeSuikerbekkiesNetbalPolisieKhoikhoiHerpes simplexMagda van BiljonPapierPersNadia ValvekensRonelda KamferGautengOorlogAnale seksGeboorteLeierStresDramaNylrivierNedersettingDirekte en Indirekte redeDokterLandbou in Suid-AfrikaNasiebou🡆 More