Zambezi Elektriese-Baber: Vis spesie

Die Zambezi elektriese-baber (Malapterurus shirensis) is 'n varswatevis wat voorkom in die middel en onderste gedeelte van die Zambezirivier, Pungwerivier en onderste gedeelte van die Saverivier.

In Engels staan die vis bekend as die Zambezi electric catfish.

Zambezi elektriese-baber
Zambezi Elektriese-Baber: Voorkoms, Habitat, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Siluriformes
Familie: Malapteruridae
Genus: Malapterurus
Spesie:
M. shirensis
Binomiale naam
Malapterurus shirensis
T. R. Roberts, 2000

Voorkoms

Die dorsale vin is klein en die stertvin is bolrond. Die kop en lyf is rond en vlesig. Daar is drie paar baarde onder die mond. Die vis is grys aan die bokant, wit aan die onderkant en daar is onreëlmatige vlekke op die lyf. Die vis word tot 500 mm lank. Die Zimbabwese hengelrekord is 5,33 kg.

Habitat

Die vis leef tussen rotse en boomwortels in stadigvloeiende of stilstaande water. Die vis is naglewend en vreet hoofsaaklik vis wat verlam word met elektriese skokke. Die elektriese orgaan, wat skokke van tussen 300 - 400 volt lewer, bedek die hele lyf as 'n spesiale laag net onder die vel. Dit word gebruik vir beide aanval en verdediging. Die visse vorm pare en broei in uitgegraafde gate of holtes. Die spesie kan tot 10 jaar oud word.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Zambezi Elektriese-Baber VoorkomsZambezi Elektriese-Baber HabitatZambezi Elektriese-Baber Sien ookZambezi Elektriese-Baber BronZambezi Elektriese-Baber VerwysingsZambezi Elektriese-Baber Eksterne skakelZambezi Elektriese-Baber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIVKhoikhoiKalsiumErosietipesKonjunktivitisKragopwekkingVoegwoordSeksuele stimulasieMisdaadAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidStikstofPretoriaTaylor SwiftHoofstadSaartjie BaartmanMenseregtedagChloorElizabeth II van die Verenigde KoninkrykTandbederfTatoeëermerkNasionale VrouemonumentSuiwelprodukOranjerivierByvoeglike naamwoordTuisbladOmtrek, oppervlakte en volumeKliniese depressieLugbesoedelingLeeuSwitserlandPaasfeesBernice WestAustraliëKomplementêre kleureElektrisiteitsvoorsieningOorstromingJazzCleopatra VIIHipoteseKinderregteKolorektale kankerWebblaaierViëtnamoorlogSpinnekopStres in hoërskoolSeksposisieHidroëlektrisiteitMierElandréElzette MaarschalkEnsiklopedieRooms-Katolieke KerkDiarreeValentynsdagDokterVarkBipolêre gemoedsteuringKunsBeeldspraakRolprentVryheidsdagTrevor NoahMuskeljaatkatInflasieWerkwoordMeervoudWaterstofRenaissanceAngina pectorisHeupvervangingHoofkarakterHomofoonLys van nedersettings in Suid-AfrikaJakkalsWolkApostoliese Geloofsbelydenis🡆 More