Zambezi-Papegaaivis

Die Zambezi-papegaaivis (Cyphomyrus discorhynchus) is 'n varswatervis wat in die Kunene-, Okavango-, Zambezi-, Buzi- en Pungweriviere voorkom.

Buite Suider-Afrika kom hulle ook voor in die Kongorivier en die Malawi- en Tanganjikamere. In Engels staan die vis bekend as die Zambezi parrotfish.

Zambezi-papegaaivis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Osteoglossomorpha
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Mormyrinae
Genus:
Pappenheim, 1906
Spesie:
C. discorhynchus
Binomiale naam
Cyphomyrus discorhynchus
(W. K. H. Peters, 1852)

Voorkoms

Die vis is grys-bruin tot bruin van kleur en daar is 'n amper swart vertikale streep tussen die dorsale en anale vinne. Die vis word tot 310 mm lank en die Zimbabwe hengelrekord is 0.75 kg.

Habitat

Die vis leef in groot rivierkanale met sagte bodems en plantegroei op die oewers. Hulle leef in skole saam, is naglewend en vreet bodem ongewerweldes.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Zambezi-Papegaaivis VoorkomsZambezi-Papegaaivis HabitatZambezi-Papegaaivis Sien ookZambezi-Papegaaivis BronneZambezi-Papegaaivis Eksterne skakelZambezi-Papegaaivis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale PartyLugbesoedelingFrederik Willem de KlerkPlaattektoniekBaälEienaamFotoTegnologieKallie KrielJaarVlinderMaagsweerGoudkus (streek)KoorsblaarAfrikaInternetVoortrekkermonumentWoestynVersoeningsdagStaalLionel PetersonMobutu Sese SekoSlawernyIndo-Europese taleLiewe HeksieSatellietfotoKoos du PlessisDigvormGewone breukeDolfynDemokrasieKinderregteKlankverskynselsBukkakeVolhoubaarheidGeskiedenis van erotiese afbeeldingsCleopatra VIISeksspeeldingHeupDesimale breukePlae van EgipteSeksueel oordraagbare infeksieGeslagsorgaanYsterFisioterapieKoos BekkerAkroniemSelfmoordJeugdagDie GelofteAtoomVerdampingLys van kleureBoereVersamelnaamNamibiëKewerSwart nasionalismeTrappe van vergelykingAfrikaanse woordelys en spelreëlsTropiese sikloonKognisieKlereFiela se kindJavaScriptIdioomGeldAborsieLeonardo da VinciAfleiding (taalkunde)HulpwerkwoordKaapstadse waterkrisis 2015-2018Ekonomiese sektorHTMLVierde Industriële RevolusieWaterbesparing in Suid-AfrikaGeskiedenis van kindermishandelingFisiese oefeningAnglisisme🡆 More