Zambezikiaat: Plantspesie

Die zambezikiaat (Baikiaea plurijuga) is 'n middelgroot tot groot boom wat voorkom in die sentrale deel van Zimbabwe weswaarts na Kaokoland.

Dit kom in Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe voor. Die boom groei in diep sand. Die boom is gesogte meubelhout. Die boom se FSA-nommer is 206.

Zambezikiaat
Zambezikiaat: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Baikiaea
Spesie:
B. plurijuga
Binomiale naam
Baikiaea plurijuga
Harms, (1903)
Zambezikiaat: Plantspesie
Verspreiding van die boom

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Martin Luther King jr.VloeistofOranjerivierAkuutToringAkroniemSamestellingSeksposisieKrokodilOnomatopeeSuid-Afrikaanse GrensoorlogKlavierBraaiGeskiedenis van erotiese afbeeldingsRobert SobukweVulvaSpringbokkeSmall HandsKoolhidraatWolkRobbeneilandKompasSteve HofmeyrAluminiumItaliaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ProstaatklierAssimilasie (taalkunde)EienaamDrinkwatervoorsieningRookgewoonteTekstielBysinVaste stofSosialismeFotoDiskriminasieBeeldspraakFotosinteseLionel PetersonLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BreedtegraadSGeslagDuitsSkoolWekkerWaterstofKlankverskynselsLongontstekingRussiesHokkieNelson MandelaAdolessensieVoegwoordRymToerismeUnited Democratic FrontCarles PuigdemontNederlandOnse VaderAfrikaanse WikipediaDemi Lee MooreDigterMaselsJohannesburgRugbySomerSwart nasionalismeGrondwetStedelike hitte-eilandLugbesoedelingSuurstofLys van visseKonsonant🡆 More