Yueyang

Yueyang (Chinees: 岳阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 5 477 911 in 2010.

Die stad is in die suidooste van China, aan die Dongting-meer geleë.

Yueyang

岳阳
Stad
Die Dongting-meer in Yueyang.
Die Dongting-meer in Yueyang.
Yueyang is in China
Yueyang
Yueyang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 29°22′00″N 113°26′00″O / 29.36667°N 113.43333°O / 29.36667; 113.43333 113°26′00″O / 29.36667°N 113.43333°O / 29.36667; 113.43333
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieHunan
Stigting210 v.C.
Oppervlak
 • Stad5 751 km2 (14 896 vk. myl)
 • Stedelik
519 km2 (1 344 vk. myl)
 • Metro
117 km2 (304 vk. myl)
Bevolking
 • Stad5 477 911
 • Digtheid950/km2 (370/vk. myl)
 • Stedelik
571 670
 • Stedelike digtheid4 900/km2 (1 900/vk. myl)
 • Metro
977 036
 • Metrodigtheid1 900/km2 (730/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Webwerfyueyang.gov.cn

Yueyang is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3 000 jaar. Dit is tydens die tydperk van die drie koninkryke in 210 v.C. as Hanchang gestig. Die stad is veral bekend vir die Yueyang-toring en is ook daarna vernoem.

Galery

Tags:

ChineesHunanProvinsies van die Volksrepubliek ChinaVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jesus van NasaretHoofpynVerjaarsdagAllergieNommer assebliefOntwerpC.J. LangenhovenAppel (sanger)KinderregteVingerseksDie CampbellsGroepsdrukXenofobieWaterpokkiesBuffelAntjie SomersKomma (lied)AfrikanersNierKarpaletonnelsindroomKoos du PlessisLys van persone in die BybelWaterbesoedelingDemensieSally EsterhuizenGeweldSuikerbekkiesSelKolorektale kankerToutrekChristendomAartappelAfvalbestuurAnglisismeHomofoonNazi-DuitslandGeboorteOrkney Snork NieHondHoenderNina HartleyBoeremusiekKoorsGeslagMosesTrekarbeidJean-Michel BasquiatBouwer BoschPG du PlessisGeografie van Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeZuid-Afrikaansche RepubliekBul (sterreteken)BysteekGawes van die Heilige GeesDermpoliepWiskundige terminologieLys van Europese landeFiksieOlienhoutGesagSkerpioenWikiquotePlagiaatMasturbasieDemi Lee MooreEkonomie van Suid-AfrikaSkilpadSelfieRumatiekRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Diskriminasie🡆 More