Yucatán-Skiereiland

Die Yucatán-skiereiland (Mayathan: Yucal Peten, land van die Maja; Spaans: Península de Yucatán) is 'n skiereiland in die ooste van Meksiko asook in die noorde van Belize en Guatemala.

Dit word in die noordooste deur die Straat van Yucatán van Kuba en in die noordweste van die Golf van Meksiko deur die Golf van Campeche geskei asook in die ooste deur die Karibiese See begrens. Op die skiereiland is die drie Meksikaanse deelstate Yucatán, Campeche en Quintana Roo geleë. Die grootste stede is Mérida in die noordweste en Cancún in die noordooste.

Yucatán-Skiereiland
Ligging van die Yucatán-skiereiland in die ooste van Meksiko
Yucatán-Skiereiland
Nasa-Satellietbeeld van Yucatán
Yucatán-Skiereiland
Vlag van die Republiek van Yucatán 1841–1843

Die Spaanse conquistadores het op Yucatán die verowering van Meso-Amerika begin. Dit het gelei tot die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk en die Spaanse verowering van Yucatan. Tussen 1841 en 1848 het die Republiek van Yucatán bestaan en vanaf 1847 tot 1901 het hier die Kasteoorlog‎ van die Republiek van Yucatán/Meksiko teen die Maja-bevolking plaasgevind.

Yucatán is veral bekend vir die Meso-Amerikaanse Maja-kultuur met stede soos Calakmul, Chichén Itzá en Uxmal asook vir sy toeristiese gebiede aan die kus soos Cancún.

Eksterne skakels

Tags:

BelizeCampecheDeelstate van MeksikoGolf van MeksikoGuatemalaKaribiese SeeKubaMajaMayathanMeksikoSkiereilandSpaansStraat van YucatánYucatán

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OogproblemeMIV/vigs in Suid-AfrikaGianna MichaelsSonpaneelLieweheersbesieMarsKolorektale kankerSuiwelprodukJuraMaatskaplike verantwoordelikheidMuskietBosluisbytkoorsBTWGrondsoorteEmfiseemLys van Afrikaanse skrywersMierLys van musiekinstrumenteLongontstekingBek-en-klouseerNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika1990Vaginale kankerSuikersiekteVervoerEjakulasieGasReg tot ‘n gesonde omgewingSkaapSwangerskapKankerVryheidsdagTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)KitaarInnes en Franna BenadéVulvaLionel PetersonDesimale breukeKlein-KarooSelakantJeanette FerreiraWêreld- Ekonomiese ForumBreinvliesontstekingKunsNasionalismeRenosterTaalLys van Griekse mitologiese figureTrekarbeidSydneyAsemhalingCholeraDiepaartromboseGezina, PretoriaKindermishandelingRina HugoKoolstofdioksiedMorfologie (taalkunde)MondVersoeningsdagDeelwoordBloeddrukRudi ClaaseWelwitschiaBelastingKlereRugbyVolhoubare ontwikkelingHeks van HexrivierMIVKimberleyRumatiekMenseregteSeksismeSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSelfmoordKongo-krisis🡆 More