Yuan Longping: Chinese bioloog

Hierdie is 'n Chinese naam; die familienaam is Yuan.

Yuan Longping
Yuan Longping: Chinese bioloog
Gebore(1930-09-07)7 September 1930
Beijing, China
Sterf22 Mei 2021 (op 90)
Changsha, China
Alma materSouthwest Agricultural College
High School Affiliated to Nanjing Normal University
Beroeplandbouwetenskaplike
Jare aktief1960-2021
OrganisasieHunan Agricultural University
Bekend virHibriederys
EggenootDeng Zhe (getr. 1964)
Kinders2
ToekenningsState Preeminent Science and Technology Award 2001
Wolf Prize in Agriculture 2004
World Food Prize 2004
Confucius Peace Prize 2012

Yuan Longping (Chinees: 袁隆平; 7 September 1930 – 22 Mei 2021) was 'n Chinese onderwyser en landboukundige, bekend daarvoor dat hy die eerste hibriederys verskeidenheid ontwikkel het in die 1970s.

Hibriederys word sedertdien in dosyne lande in Afrika, Amerika en Asië verbou — dit voorsien 'n standhoudende voedselbron in areas met 'n hoë risiko van hongersnood. Vir sy bydraes word Yuan deur die Chinese media die "Vader van hibriederys" genoem.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Baardskeerder-spinnekopGriepWikimedia-stigtingNelson MandelaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHannes van WykGriekelandJapanGeorgiese nasionale rugbyspanPersoonlikheidSuid-Afrikaanse randDieregeluideNederduitse Gereformeerde KerkMakazole MapimpiBrasiliëPerdKasteel die Goeie HoopOrganometaalchemieBybelvertalingPiet ByleveldVingerseksEuropese RugbykampioenskapMarga van RooyWortelkanaalSpysverteringstelselHernubare energieOlifantWhitey BassonKatVuurEngelsCSmall HandsSkoenlapperSerafín DengraAfrikaanse taalleerWikimaniaSuurstofBoeberAppelblaarDiarreeLys van veltoestandeBreingewasPubiese hareLys van kinderspeletjiesGalblaasAfrikaFrankrykPublieke domeinGordelroosTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinWikiquoteBelgiëKlitorisMusiekNierWeer (meteorologie)OntkiemingPesachSkarlakenkoorsVrouAardverwarmingElandréAkroniemWynsteenVarkHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAntjie KrogSterrestelselNamibiëRegardt van den Bergh🡆 More