Ysteroksied

'n Ysteroksied is 'n chemiese verbinding van yster met suurstof met algemene formule FexOy.

Ysteroksied
Groen en rooibruin vlekke op 'n kalksteenbasis, wat elk ooreenstem met die oksiede/hidroksiede van Fe2+ en Fe3+.
Ysteroksied
Elektrochemies-geöksideerde yster, ook bekend as roes.

Daar is verskillende ysteroksiede omdat hierdie element dikwels in twee oksidasietoestande (II en III) optree. Die belangrikste ysteroksiede is:

  • Yster(II)oksied FeO
  • Yster(III)oksied Fe2O3
  • Yster(II/III)oksied Fe3O4

Ysteroksiede speel 'n belangrike rol in die geochemie en in die navorsing van paleomagnetisme. Daar is heelparty minerale wat ysteroksiede is, bv.:

Tags:

SuurstofYster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RymVerkragtingMuishondGordelroosDeelteken en umlautWetenskaplike metodeSkarlakenkoorsSkuinsstreepJanie du PlessisDonkieDiatomiese molekuulKatoenGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondApartheidKaartWolfMisdaadMenstruasieLionel MessiSlag van BloedrivierLetterkundeGroot GatKolorektale kankerHolocaustDoelwitSiya KolisiJeuksiekteNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTrekarbeidHemelBesemHannes van WykKrieketJohannes MeintjesFabelWeer (meteorologie)Johannes HahnEmfiseemBraaiEjakulasieSpysverteringstelselMensSowjetunieGoudKostuumsLys van Joodse feeste en herdenkingsPeriodieke tabelAustraliëTydIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieBeesWaterHeuningbyJeugdagEngelsSinoniemRacheltjie de BeerWet op Bantoe-onderwysSuikersiektePoësieIndiëPlae van EgipteSamestellingBrittany Ashton HolmesLionel PetersonShakaVaste stofDrakensbergeKonjunktivitisKarooKoorsMenseregteMusiekReënspinnekopSeksismeVoëlLys van bekende Suid-AfrikanersOlimpiese Somerspele 2024🡆 More