Yster-57

Yster-57 (chemiese notasie: 5726Fe) is 'n stabiele isotoop van yster.

Dit is 'n seldsame isotoop.

Eienskappe

Algemeen

Naam Yster-57 
Yster-57
 
Protone 26 
Neutrone 31 
Kernspin 1/2+ 
Massa-oorskot -60180,1 keV 

Status

Status stabiel 
Relatiewe voorkoms 2,119%  

Navigasie

5626Fe
5726Fe
5826Fe
Lys van isotope
Portaal Yster-57 Chemie
Portaal Yster-57 Fisika

Mössbauer-spektroskopie

Hierde isotoop is die beste Mössbauer-kern.

KMR

Hierdie isotoop het 'n kernspin I=1/2 sonder kwadrupool en lewer smal pieke met goeie oplosvermoë. Die chemiese verskuiwings is ook baie groot (ongeveer 2600 dpm), maar die gevoeligheid (3,41 x 10-5 ten opsigte van 11H) en die natuurlike aanwesigheid (0,02119) is laag. Dit maak die effektiewe gevoeligheid slegs 7,2410 x 10-7. Verder is die meeste ysterverbindings paramagneties wat die gebruik van kernspinresonansie onmoontlik maak. 57Fe-KMR word hierdeur min aangewend.

Verwysings

Tags:

IsotoopYster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Diatomiese molekuulVaste stofAppelKlimaatveranderingRooikatNierversakingKarooBoer Soek 'n VrouBeaufortskaalKolorektale kankerDistrik SesVennootskapSlag van BloedrivierKolitisKonflik (proses)VerkragtingUnited Democratic FrontWetenskaplike metodeBurgerregteAntjie SomersTienerHindoeïsmeRomanIngrid JonkerLys van Afrikaanse skrywersMaselsWet op Bantoe-onderwysWaterbesoedelingBloemfonteinNederduitsch Hervormde KerkKatoenBraaiVierkantswortelTydAlliterasieWater (molekuul)Provinsies van Suid-AfrikaDoopRob HersovLys van Afrikaanse digters22 AprilToutrekHeuningSlaginstrumentAlkoholismeOnderhoudJeugdagBorskankerOlimpiese SpeleJodeMeettegniekAgtergrond (narratief)Limpopo (rivier)PapegaaieMagsverheffingBloeddrukHeidelberg, GautengAfkappingstekenRekenaarVrouWet op Verbod van Gemengde HuwelikeMuskeljaatkatGenitale vratYslandLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWhatsAppGedigGeskiedenis van AfrikaansOlifantHaelNedersettingKlavierHartaanvalBTWHannes van WykTaalfossiel🡆 More