Yousef Abu-Taleb

Yousef Abu-Taleb is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Washed Up Youtube Star en in die televisiereekse Lonelygirl15 (2006), Bite Me (2010), en Ray Donovan (2013).

Yousef Abu-Taleb
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2007: On Bloody Sunday
  • 2012: Look at Me
  • 2018: West of Hell
  • 2018: Continue 9, 8, 7...
  • Washed Up Youtube Star
  • Twinge
  • On Leave
  • Strike Zone

Televisiereekse

  • 2006: Lonelygirl15
  • 2006: OpAphid
  • 2007: KateModern
  • 2010: Bite Me
  • 2013: Ray Donovan

Eksterne skakels

Tags:

Yousef Abu-Taleb FilmografieYousef Abu-Taleb Eksterne skakelsYousef Abu-TalebVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusiekteaterKernkragLourensrivierAppelVlinderLeonardo da VinciRudi ClaaseJansenvilleRina HugoVarkChristendomLandbou in Suid-AfrikaLys van musiekinstrumenteXenofobieRandall WicombSkaapZack du PlessisBynierAnglo-BoereoorlogGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNaaldekokerOnderwys in Suid-AfrikaMeervoudMenseregteWaterkringloopKatBrandmondsindroomGlobaliseringBonné de BodJames AlexanderPenisKletsrymGeskiedenis van die BoererepubliekeNatuurrampLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesFilosofieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieSelOmtrek, oppervlakte en volumeKlimaatsverandering in AfrikaSoweto-opstandBloemfonteinSatellietLiefdeOseaanNemunasOrale seksHartAustraliëKaliforniëFopnuusKolonialismeMadison IvyAlice MunroVerkleurmannetjieOorlogHartaanvalGeskiedenis van Suid-AfrikaHidroëlektrisiteitKliniese depressieAfrikaanse Protestantse KerkRookgewoonteWiskundeBergen-Belsen-konsentrasiekampWalt DisneyFluoorPampoentjies2024 Chinese Grand PrixWaarheid-en-versoeningskommissieLiewe HeksieBernice WestAfrikaanse WikipediaAngssteuringVoëlgriep🡆 More