Yoti Die Griekse Boertjie: Suid-Afrikaanse sanger

Yoti die Griekse Boertjie (gebore Panayoti Loizos in 1950, oorlede 1 Julie 2021) was 'n Suid-Afrikaanse sanger wat vertonings in Afrikaans, Engels en Grieks aangebied het.

Yoti is in Suid-Afrika gebore, maar sy ouers was van Siprus afkomstig.

Yoti die Griekse Boertjie
GeboortenaamPanayoti Loizos
Gebore1950
Sterf1 Julie 2021
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem

Sy lied, Die wit Angelier, wat hy self gekomponeer het, het vir drie weke die nommer een posisie op die Afrikaanse Treffers behou. Hy is ook deur die ATKV vereer vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek.

Yoti het op 1 Julie 2021 weens Covid-19 gesterf. Hy was toe 71 jaar oud.

Diskografie

  • Speel Bouzouki, 2001 EMI
  • Griekse Boertjie Maak 'n Plan, SMMPCD836

Verwysings

Sien ook

Tags:

1 Julie19502021AfrikaansEngelsGrieksSangerSiprusSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIVSkaakInsekAalwynSoortnaamGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondSuiwelprodukEkonomiese sektorSelfieGeskiedenis van Suid-AfrikaVryheidsdagOlimpiese SpeleAfvalbestuurAnale kankerKindersiektesMark (ekonomie)AardbewingOorstromingMieliestronkJodeMagsverheffingJohannes HahnHorlosiePlantMikro-ekonomieElon MuskLidwoordJacques LootsToekoms van die AardeNic de JagerLiewe HeksieKultuurKoperYouTubeNasionalismeVoornaamwoordDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMaatskappyMonopolieVerantwoordelikheidSteenkool in Suid-AfrikaKolonisasieEnsiklopedieDuitsRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ProstaatklierLeierBloedsomloopstelselKweekhuiseffekBywoordBurgerregteMaanDikdermKaapstadse waterkrisis 2015-2018WaterpokkiesHipoteseGedigVolhoubaarheidOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBreinvliesontstekingVoortrekkersVersamelnaam2001Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolRekenaarCorioliskragChristiane JaccottetManie LibbokHeuningSpelerposisies in rugbyAdolf HitlerVennootskapXenofobie🡆 More