Yitzhak Shamir

Yitzhak Shamir (1915 - 2012) was 'n Israelse politikus wat aan die liberale Herut- en Likud-partye behoort het.

Yitzhak Shamir
יצחק שמיר (he)
Yitzhak Shamir
In 1991

Minister van Jerusalemse Sake
Ampstermyn
27 November 1990 – 13 Julie 1992
Voorafgegaan deur Avner Shaki
Opgevolg deur Yitzhak Rabin

Minister van Omgewing
Ampstermyn
11 Junie 1990 – 13 Julie 1992
Voorafgegaan deur Rafael Edri
Opgevolg deur Ora Namir

Minister van Finansies
Ampstermyn
15 Maart 1990 – 11 Junie 1990
Voorafgegaan deur Shimon Peres
Opgevolg deur Yitzhak Moda'i

Minister van Verdediging
Ampstermyn
15 Maart 1990 – 11 Junie 1990
Voorafgegaan deur Yitzhak Rabin
Opgevolg deur Moshe Arens

Minister van Arbeid en Sosiale Sake
Ampstermyn
11 Junie 1990 – 13 Julie 1992
Voorafgegaan deur Roni Milo
Opgevolg deur Yitzhak Rabin
Ampstermyn
22 Desember 1988 – 7 Maart 1990
Voorafgegaan deur Moshe Katsav
Opgevolg deur Roni Milo

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
6 Januarie 1987 – 22 Desember 1988
Voorafgegaan deur Yitzhak Peretz
Opgevolg deur Aryeh Deri

Ampstermyn
20 Oktober 1986 – 13 Julie 1992
Voorafgegaan deur Shimon Peres
Opgevolg deur Yitzhak Rabin
Ampstermyn
10 Oktober 1983 – 13 September 1984
Voorafgegaan deur Menachem Begin
Opgevolg deur Shimon Peres

Voorsitter van die Likud-party
Ampstermyn
25 September 1983 – 2 Maart 1993
Voorafgegaan deur Menachem Begin
Opgevolg deur Benjamin Netanyahu

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
10 Maart 1980 – 20 Oktober 1986
Voorafgegaan deur Menachem Begin
Opgevolg deur Shimon Peres

Persoonlike besonderhede
Gebore Yitzhak Yezernitsky
22 Oktober 1915
Ruzhany, Russiese Ryk (tans Wit-Rusland)
Sterf 30 Junie 2012 (op 96)
Herzliya, Israel
Politieke party Reshimat HaLohmim (Vegters se Lys, 1949-1951),
Herut (1970-1988),
Likud (1973-2012)
Eggenoot/-note Shulamit Shamir († 2011)
Kind(ers) 2

Shamir was vanaf 1974 tot 1996 'n lid van die Knesset en van 1977 tot 1980 ook die voorsitter van die Knesset gewees, en het (as waarnemer) baie ministersposte beklee. So was hy vanaf 1980 tot 1986 die minister van Buitelandse Sake, en van 1983 tot 1984 asook van 1986 tot 1992 die sewende eerste minister van Israel gewees. Tydens sy tweede ampstermyn het die Palestynse Eerste Intifada in 1987 aangevang.

Hy was in die Russiese Ryk gebore, en het in 1935 vanuit Pole na die Britse mandaat van Palestina geëmigreer. Hy was een van die paramilitêre Joodse organisasie Lechi se leiers gewees, en het van 1955 tot 1965 by die geheime diens die Mossad gewerk.

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Menachem Begin
Eerste Minister van Israel
1983-1984
Opgevolg deur
Shimon Peres
Voorafgegaan deur
Shimon Peres
Eerste Minister van Israel
1986-1992
Opgevolg deur
Yitzhak Rabin

Tags:

19152012IsraelLikud

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Direkte en Indirekte redePeriodieke tabelBrandmondsindroomKlimaatsverandering in AfrikaRivierCarles PuigdemontFiksieGeskiedenis van Suid-AfrikaFisiese oefeningRefentse MorakeBoer Soek 'n VrouPlaattektoniekKaliforniëGeslagsgelykheidVarkKlem-in-die-kaakLys van Griekse mitologiese figureKernoorlogVrugKoos BekkerSnaarinstrumentSteve BikoSchwantesiaWoestynWaterVerkleinwoordAngssteuringReënspinnekopJavaScriptMusiekPlae van EgipteMenslike-ontwikkelingsindeksNeurenberg-verhoreYsterLieweheersbesieTweede VryheidsoorlogPolisieGawes van die Heilige GeesRooikatIsraelTussenwerpselWieg van die MensdomNasionale VrouedagStedelike hitte-eilandNieregeringsorganisasieGautengWikimedia-stigtingRenteSeisoenRocco SiffrediHage GeingobMaagsweerPadtekens in Suid-AfrikaHomoniemIranse aanval op Israel in 2024DokterWeervoorspellingGeelsugSteenkoolMaatskappyInsekSatellietfotoSkerpioenDie GelofteAnrich HerbstPortugeesWikipediaSpinnekopMieliestronkErns GrundlingRooibloedselFort BeaufortKunsmatige intelligensie🡆 More