Yasuhiro Nakasone

Yasuhiro Nakasone (中曽根 康弘 Nakasone Yasuhiro, 27 Mei 1918 - 29 November 2019) was 'n Japanse politikus wat van 1982 tot 1987 as premier van Japan en president van die Liberale Demokratiese Party gedien het.

Hy was langer as 50 jaar lid van die Huis van Verteenwoordigers. Hy was veral bekend daarvoor dat hy die privatisering van ondernemings in staatsbesit deurgedring het, en dat hy die Japannese nasionalisme tydens en na sy termyn as premier help herleef het. Hy het op 27 Mei 2018 100 geword en was die oudste lewende voormalige staatsleier ten tyde van sy dood in 2019.

Yasuhiro Nakasone

Eksterne skakels

Tags:

1918201927 Mei29 NovemberJapan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlasHartAbsolute monargieMynbedryf van Suid-AfrikaKeelseerRob HersovSkilpadLys van elemente volgens simboolLoftus MaraisWortelLiewe HeksieSinoniemKlein-KarooLys van visseInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDuitse maselsFranse RewolusiePêrelLenteLettergreepWoordeboekKookpuntEskomKokaïen15 AprilVoortplantingAdolessensieSportGoudkus (streek)Mobutu Sese SekoPaarl GimnasiumDavid KramerMetafoorItaliaansKernoorlogTuisbladSlag van Cuito CuanavaleKewerLys van kinderspeletjiesAll Citizens PartyGoudNierSkisofrenieSendelingposisieMaanKrugerwildtuinRookgewoonteZenobia KockSteve BikoStedelike hitte-eilandSamestellende afleidingNasionale PartyDermpoliepLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKindersiektesPerdDirekte en Indirekte redePampoentjiesNederduitse Gereformeerde KerkMIVTweede VryheidsoorlogDokterGeldBipolêre gemoedsteuringWinterMieliestronkSosiale mediaWaterVlermuisSpelerposisies in rugbyBateVerkleurmannetjieMenseregteAfvalbestuur🡆 More