Yao

Die Yao (Chinees: 瑶族) is 'n etniese groep in die Volksrepubliek China wat in die Outonome Gewes Guangxi Zhuang in die suide van die land saamgetrek is.

Kleiner groepe woon in die provinsies Hunan, Guangdong, Guizhou en Yunnan. Die Yao is een van 55 etniese minderhede wat amptelik deur die Volksrepubliek China erken word. Met 'n bevolking van 3,1 miljoen is hulle die twaalfde grootste etniese groep in die land.

Yao
Yao
Totale bevolking: 3 100 000
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Viëtnam Viëtnam
Vlag van Laos Laos
Vlag van Thailand Thailand
Taal: Mienic-tale, Bunu-tale, Pa-Hng-tale, Lakkja-tale, Mandaryn-Chinees, Xiangnan-Chinees, Shaozhou-Chinees, Viëtnamees
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Yao-Daoisme, minderhede van Boeddhisme
Verwante etniese groepe:

Die Yao is ook een van 54 etniese minderhede wat amptelik deur die Viëtnam erken word. Met 'n bevolking van 620 000 is hulle die negende grootste etniese groep in Viëtnam.

Bron

Verwysings

Tags:

ChineesGuangxiVolksrepubliek ChinaYunnan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeierDemokrasieGroepsdrukSwart nasionalismeNeerslagAkademiaVierkantswortelDricus du PlessisVratFossielbrandstofSpringbokkeLys van Afrikaanse digtersAardeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaYslandMiskruierKindersiektesSwangerskapLeonardo da VinciJan van RiebeeckRumatiekGeboorteDiepaartromboseGregoriaanse kalenderDiskriminasieNederlandsDoelwitKoringElon MuskHemelBesemE-posMateriaalVarkgriepKoos du PlessisHemelvaartsdagDierKimberleyFamilie (verwantskap)Robert SobukweKoperEiffeltoringCarles PuigdemontNeurenberg-verhoreLionel PetersonGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondOranjerivierNoord-KaapAtlantis, Wes-KaapVerenigde KoninkrykVerkoueTrappe van vergelykingKongo-krisisOnderhandelinge om apartheid te beëindigGeprosesseerde kosClanwilliam-sandvisVlag van Suid-AfrikaKanadaGenitale vratSeksuele opwekkingProvinsies van Suid-AfrikaOnderhoudLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKunselementeWiskundeSirkelGeslagsgelykheidMuishondAfkappingstekenNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPeter SnydersPlastiekSimboolPapierSwartbewussynsbeweging🡆 More