Die lemoenhout (Xymalos monospora) is 'n Afromontane boom van die hoë woud.
Dit kom voor net oos vanaf Grahamstad, noordwaarts al langs die Drakensberge, die Lebomboberge tot in die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die spesie is inheems in Burundi, Eswatini, Demokratiese Republiek die Kongo, Golf van Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe. Die boom het 'n ligte bas wat afskilfer en kenmerkende konsentriese ringe agterlaat. Die boom is gehard en weerstaan brande.
Lemoenhout | |
---|---|
'n Lemoenhout in Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
(geen rang): | Magnoliids |
Orde: | Laurales |
Familie: | |
Genus: | Xymalos Baill., (1886) |
Spesie: | X. monospora |
Binomiale naam | |
Xymalos monospora (Harv.) Baill. | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 111.Daar is net een spesie wat tot die genus hoort, dit is dus 'n Monotipiese takson.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Lemoenhout, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.