Sandessenhout: Plantspesie

Die sandessenhout (Xylia torreana) is 'n mediumgrootte (10 m hoë) inheemse Suid-Afrikaanse boom.

Dit kom ook in Malawi, Zimbabwe en Mosambiek voor. In die Krugerwildtuin kom dit slegs voor in die Nwambiya-sandveld suid van die Pafurigebied (langs die Mosambiekse grens) en die sandveld noordwes van Punda Maria-ruskamp. Die boom se FSA-nommer is 192.

Sandessenhout
Sandessenhout: Identifikasie, Verwysings, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoid klade
Genus: Xylia
Spesie:
X. torreana
Binomiale naam
Xylia torreana
Brenan, (1957 gepubl. 1958)

Identifikasie

    Blare

Karakteristiek kom ses blaarpaartjies per blaarsteel, tot 20 cm lank, voor. Groot blare (tot 10 x 4 cm), glad en haarloos aan bokant, maar dig harig aan onderkant van blaarblad. Jong blaarkleur is rooibruin, maar verander na donkergroen wanneer volwasse.

    Blomme en vrugte

Die boom dra 'n groot hoeveelheid klein, geurige blommetjies met witterige meeldrade en geel uitlopers. Die saadpeule vertoon as breë "pangas", baie hard en donkerbruin wanneer ryp, harig, tot 10 x 5 cm in deursnee.

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Sandessenhout IdentifikasieSandessenhout VerwysingsSandessenhout Sien ookSandessenhout Eksterne skakelsSandessenhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkwoordIntensiewe vormSuid-Afrikaanse GrensoorlogSeekoeiKunsmatige intelligensieOlifantHamburgerMagnetismeHeupvervangingMaanSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMetamfetamienAnton GoosenGoudProteïenErns GrundlingAntjie KrogSekondêre sektor van die ekonomieSuid-Afrikaanse WeermagLys van Griekse mitologiese figureSoweto-opstandTennisInfeksieLys van Afrikaanse skrywersJan van RiebeeckRepubliek van Zoid AfrikaMiddeloorontstekingRugby, WarwickshireEpilepsieMusiekBloedingLeeuRooilipslangBeesvleisMeervoudHartaanvalAlice MunroDoelwitZack du PlessisKommunikasieNaaldekokerVingerseksProsaStilleweGeslagVraag en aanbodSpinnekopWaarheid-en-versoeningskommissieTaylor SwiftGeskiedenis van AfrikaansErosietipesKommunismeSwartwitpensFranse RewolusieKindersiektesSwartbewussynsbewegingGordelroosOlimpiese Somerspele 2024Letterlike en figuurlike taalgebruikMikro-ekonomieDiepaartromboseHeks van HexrivierLabia (geslagsdele)Harry KerrBorskankerInternetMaselsAbstraksie (rekenaarwetenskap)Appel (sanger)KakiebosLys van medisinale kruieRudi Claase🡆 More