Xonxadam

Die Xonxadam is is 'n besproeiingsdam geleë in die Wit-Keirivier, Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dam is in 1972 voltooi met die wal wat 48 m hoog is, en het 'n bakmaat van 158,5 miljoen m3.

Xonxadam
Amptelike naam Xonxadam
Ligging Oos-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 31°49′16.4″S 27°07′54.5″O / 31.821222°S 27.131806°O / -31.821222; 27.131806 27°07′54.5″O / 31.821222°S 27.131806°O / -31.821222; 27.131806
Dam in Wit-Keirivier
Doel Besproeiing
Openingsdatum 1972
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 48 m
Lengte van wal 320 m
Bakmaat 158 500 000 m3
Reservoir Xonxadamreservoir
Opvanggebied 1 486 km2
Damoppervlak 1 450 ha

Die Wit-Keirivier stort oor die Glen Grey-waterval net voor dit die dam invloei. Die naaste groot dorp is Queenstown.

Sien ook

Bron


Tags:

DamOos-KaapSuid-AfrikaWit-Keirivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KondensasieSint JorisdagTegnologieWiskundeYsbeerBruto binnelandse produkGeskiedenis van AfrikaansKerngeneeskundeKankerViëtnamoorlog23 AprilDrakensbergeOseaanNiemetaalTarentaleMenslike seksuele gedragWilna SnymanGrondbesoedelingDie ontstaan van die dramaToekoms van die AardeTienerWaterbesparing in Suid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Suid-AfrikaAdolessensieEthiopiëKangaroeJo BlackAngolaPersSelfmoordMadison IvySout (chemiese stof)MorfeemGoogleVolhoubare ontwikkelingHidroëlektrisiteitAppendiksInflasieNadia ValvekensHomoniemPlaattektoniekWoestynMoedersdagPolisieRoofdierSikloonSuid-Afrikaanse randSwart nasionalismeDesimale breukeAfrikaanse taalleerBeëdigde verklaringGroepsdrukEerste WêreldoorlogDermpoliepVrouVryheidsmanifesMuskeljaatkatBoerboelJodeBreinkaartJan-Willem BreureNierInternetXhosaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAngssteuringConsolidated B-24 LiberatorKrugerwildtuinArmoedeverligtingBosbokSuid-Afrikaanse Weermag🡆 More