Suurpruim

Die suurpruim (Ximenia caffra) is 'n klein boom of struik wat aan die familie Olacaceae behoort.

Dit is inheems aan alle tropiese streke, in besonder aan gebiede van Suid-Oos-Afrika in Angola, Botswana, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Comore-eilande, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan dit as die "Sourplum" bekend, in Noord-Sotho is dit die "Morokologa" en in Zoeloe die "Umthunduluka-obomvu".

Suurpruim
Suurpruim
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Santalales
Familie: Olacaceae
Genus: Ximenia
Spesie:
X. caffra
Binomiale naam
Ximenia caffra
Sond., (1850)
Sinonieme
  • Ximenia americana var. caffra (Sond.) Engl.

Die suurpruim dra jaarliks vrugte. Die vrugte is oor die algemeen suur met 'n droë nasmaak, maar bevat groot hoeveelhede kalium. Die boom self is redelik gehard: dit is bestand teen ryp en ook droogtebestand.

Die boom, vrugte, saad, blare, en wortels is al vir menslike verbruik aangewend, hoofsaaklik medisinaal of vir brandstof. Die bome kan ook vir verskansing en heinings aangewend word. Die boom se FSA-nommer is 103.

Galery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Suurpruim GalerySuurpruim Sien ookSuurpruim VerwysingsSuurpruim Eksterne skakelsSuurpruim

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VleilandGoudRonelda KamferDroomKeramiekErfenisdag (Suid-Afrika)ApartheidDundermLionel PetersonSeekoeiAdolf HitlerKolonialismeToerismeStereotipeKuberkrakerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBysteekTafelbergSpelerposisies in rugbyHartversakingGroepsdrukWinnie Madikizela-MandelaLys van Suid-Afrikaanse skrywersGianna MichaelsAlkoholismeDramaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Nederlandse skildersGeboorteKweekhuiseffekSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEkonomiese sektorPretoriaLenteAfrikaBrandmondsindroomMaagGautengBelastingKrokodilJagluiperdVolstruisLys van bekende Suid-AfrikanersKinkhoesWitbloedselNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNeerslagEienaamTienerOranjerivierVersoeningsdagRubik se kubusJan van TonderNedersettingMierUitwerking van klimaatsveranderingBynierEnsiklopedieVingerseks1200Sharpeville-slagtingTatoeëermerkRassismeAkuutBevolkingSteve BikoPesachWaterstofMasturbasieStedelike hitte-eilandKonsentrasiekampJeugdagDataverwerkingTolla van der Merwe🡆 More