Xiang

Xiang of Hsiang (Vereenvoudigde Chinees: 湘语, Tradisionele Chinees: 湘語, pinyin: Xiāng yǔ, letterlik: Xiang-taal), ook bekend as Hunanees (Vereenvoudigde Chinees: 湖南话, Tradisionele Chinees: 湖南話, pinyin: Húnán Huà, letterlik: Hunan-taal), is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China gepraat word.

Die taal het sowat 37 miljoen sprekers en is daarmee die vyfde mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns, Wu, Kantonees en Min. Dit word veral in die Suid-Chinese provinsies Hunan, Guangxi, Guizhou, Sichuan en Shaanxi gepraat.

Xiang
湘語/湘语
Xiāng yǔ
Gepraat in: Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 
Gebied: Hunan, Guangxi, Guizhou, Sichuan, Shaanxi
Totale sprekers: 37 miljoen
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Chinees
  Xiang 
Skrifstelsel: Chinese karakters
Taalkodes
ISO 639-1: zh
ISO 639-2: chi/zho
ISO 639-3: hsn 
Verspreiding van Xiang
Xiang
Die woord Xiāng yǔ ("Xiang-taal") geskryf in Tradisionele Chinese (links) en Vereenvoudigde Chinese (regs) karakters

Soos die ander Chinese tale word Xiang met Chinese karakters geskryf. Xiang is veral bekend as moedertaal van Mao Zedong (die stigter en eerste leier van die Volksrepubliek China).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChineesDialekGuangxiGuizhouHunanKantoneesMandarynsMinPinyinShaanxiSichuanSino-Tibettaanse taleTradisionele Chinese karaktersVereenvoudigde Chinese karaktersVolksrepubliek ChinaWu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Brittany Ashton HolmesKlas (biologie)VerkleinwoordErektiele disfunksieKarlien van JaarsveldSybel CoetzeeHeupAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeIslamGoogle MapsLionel PetersonMootHomofoonKommunikasiePieter NaudéSatanLiewe HeksiePsigopatieJavaScriptStingelGesagMuisvoëlBouwer BoschLabia (geslagsdele)ProteïenSekelbosLys van woestyneAluminiumPlae van EgipteStandaardtemperatuur en -drukBlourokkeOssewaTegnologieURIWerkwoordPols-oksimeterKoekie (rekenaarwetenskap)FokofpolisiekarSkerpioenMielieHoofkarakterKabeljouLys van hoofstedeSonKankerKambriese ontploffingSimfonie no. 3 in E-mol, op. 55, Eroica (Beethoven)RuslandPDroomLandbouTikTokMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaWolmaransstadGoogleVerbondsarkIsraeliese VerdedigingsmagteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLiesbreukKain en AbelTropiese sikloonBreingewasX-straalSportMuishondLugbesoedelingRina HugoMantisMorfologie (taalkunde)EnsiklopedieBoerboelKoorsblaarNierversakingKoos BekkerVoortplantingKarpaletonnelsindroom🡆 More