Xerofiet

'n Xerofiet is 'n plant wat aan droë gebiede soos woestyne en halfwoestyne aangepas is.

Xerofiete het dikwels spesiale weefsels soos parenchymselle wat nie-fotosinteties is en wat water kan stoor. Hierdie plante is ook sukkulente. Ander xerofiete is nogtans geen vetplante nie maar het ander aanpassings soos dun noue blare of selfs dorings wat waterverlies verminder. Die blare het dikwels heelparty huidmondjies (stomata) om skielik gas met die atmosfeer uit te wissel wanneer voldoende water teenwoordig is. Die mondjies is dikwels in klein holtes geleë wat met haartjies bedek is om vogverlies teen te staan. Talle plante se metabolisme is ook aangepas. Hulle het CAM-metabolisme waardeur hulle vermag die huidmondjies oordag in die hitte geslote te hou en net saans oop te maak. Die vir fotosintese benodigde koolstofdioksied word opgeneem wanneer dit koeler is en gestoor as malaat. Dit verhoed vogverlies. Bedags word met die sonlig se energie die malaat gebruik vir fotosintese sonder koolstofdioksied in te asem

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aarde se atmosfeerNkosi Sikelel' iAfrikaKolitisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierReënvalbepalingFisioterapieGeskiedenis van Suid-AfrikaElektrisiteitsvoorsieningJazzSpinnekopSwartwitpensAfrikaanse Protestantse KerkBloedsomloopstelselAfrikaanse taalleerMondKarooToekoms van die AardeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereInstagramInligtingstegnologieLionel MessiLyfstraf in skoleOranjerivierAfkortingElektriese geleierFiksieWilna SnymanSkerpioenBeesYsterVulkaanOvulasieJan de WetKakiebosMaatskaplike verantwoordelikheidGeslagsregister vanaf Adam tot JesusJan van RiebeeckPseudowetenskapSaldanhaMiltAngssteuringEugenetikaGNU-lisensie vir vrye dokumentasieSpysverteringstelselAlkoholismePapierEmfiseemMis (weerkunde)Tradisionele literatuurInternetGeskiedenis van die BoererepubliekeDemokratiese Republiek die KongoPuberteitDokterRamsar-vleilande in Suid-AfrikaBlourokkeGemeenskapsorganisasieMartin Luther King jr.Abstraksie (rekenaarwetenskap)KonjunktivitisOorstromingModeontwerpRieldansAborsie in Suid-AfrikaRudi ClaaseKaliumHipoteseMusiekteaterGreen PornoReënYouTubeHoofstad🡆 More