Njalaboom

Die njalaboom (Xanthocercis zambesiaca) kan 'n groot boom word.

Die boom kom voor in eSwatini, deur die Laeveld, langs die Limpoporivier tot in die sentrale deel van die Zambezivallei. Dit is inheems in Botswana, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe.

Njalaboom
Njalaboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Xanthocercis
Spesie:
X. zambesiaca
Binomiale naam
Xanthocercis zambesiaca
(Baker) Dumaz-le-Grand, (1953)
Sinonieme
  • Pseudocadia zambesiaca (Baker) Harms
  • Sophora zambesiaca Baker


Dit groei op rivieroewers en soms op miershope. Die vrug is gewoonlik 'n peul met 'n enkele saad. Die boom se FSA-nommer is 241.

Galery

Verwysings

Bronne

Sien ook

Tags:

Njalaboom GaleryNjalaboom VerwysingsNjalaboom BronneNjalaboom Sien ookNjalaboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikaansHeuningbyAluminiumGlobaliseringRumatiekJeuksiekteKoue OorlogByvoeglike naamwoordOutismeVlagterminologieHondeklipbaaiBybelCristiano RonaldoVierkantswortelKlimaatveranderingJo BlackGewasboerdery in Suid-AfrikaGalileo GalileiBreinkaartOnderhandelinge om apartheid te beëindigSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureE-posJohannes MeintjesPersoonlikheidEngelsEreksieOnse VaderBesoedelingAkuutKindersiektesGeelsugOm-te-infinitiefkonstruksieSuid-Afrikaanse Nasionale ParkePad na jou hartRenaissanceLionel PetersonApartheidLoftus MaraisJak de PriesterVerenigde State van AmerikaWet op BevolkingsregistrasieOrale seksGetalMorfologie (taalkunde)TaalLys van Afrikaanse televisiereekseKongo-krisisByMarie Antoinette7de LaanHibernasieLeierLiefdeAfvalbestuurKunsmatige algemene intelligensiePseudowetenskapGeslagsgelykheidNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaInnes en Franna BenadéVrymesselaryBorskankerNatuurbewaringSpysverteringstelselMusieksimboleTuberkuloseStikstofProteaOlifantMonument🡆 More