X4

X4 is 'n Afrikaanse musiekgroep wat liedjies van die Vlaamse musiekgroep K3 in Afrikaans sing.

X4
Jare aktief2003 - 2005
EtiketteBMG
LedePhia
Lola
Elle
Essy

X4 is deur die Belg, Niels William gestig nadat hy in 2002 na Suid-Afrika verhuis en 'n ateljee opgerig het. Die groep bestaan uit vier meisies: Phia, Lola en die sussies Elle en Essy. Hulle eerste enkelsnit, Heyah Mama, is in 2004 vrygestel.

Nadat Niels William terug is na België het iemand anders die groep gelei. Die groep is egter in 2005 stilweg ontbind.

Diskografie

  • Heyah Mama, 2004, BMG

Sien ook

Tags:

AfrikaansMusiekgroepVlaams

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HokkiePerdebyeWelwitschiaKoue OorlogRonelda KamferAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRasionale getalVakbondMynbedryf van Suid-AfrikaEreksieCristiano RonaldoLys van bekende Suid-AfrikanersGesonde dieetNasionale VrouedagFeminismeWet op BevolkingsregistrasieIntensiewe vormMaatskaplike verantwoordelikheidBlaarRussiese inval in Oekraïne sedert 2022LimfvatstelselProteïenWortelDroogteArmoedeTerracottaleërGeldTierBateKarakteriseringSoortnaamHamburgerDesimale breukeSatellietAfrikaanse TaalmonumentDramaMeningsverskil oor aardverwarmingOorstromingJuraHannes van WykSportRenosterHorlosieOntbossingLionel Peterson1913PaddaLangste woordJodeStokely CarmichaelHibernasieArmoedeverligtingHerfsGeelhoutSwaelCarles PuigdemontBreinvliesontstekingWinnie Madikizela-MandelaWikiquoteDrie-eenheidBreinkaartSuid-Afrikaanse GrensoorlogNierversakingPlantluisEkonomieEskomDokterJode in Suid-AfrikaSelStudievaardighedeInvloed van vigs op die ekonomieBosluisbytkoorsKoperSeksuele opwekkingVroueregteAnilingusToerisme🡆 More