Wynand Windpomp

Wynand Windpomp is die verhoognaam van Wynand Burger, 'n Afrikaanse sanger en musikant.

Wynand se musiekloopbaan het in Stellenbosch begin waar hy in 'n orkes genaamd "Another 48 Hours" gespeel het. Hy trek later na Worcester waar hy die orkes "No Strings Attached" stig en later by die groep "Sequence" aansluit. Sy debuutalbum, Te Ladida, is in 2004 uitgereik.

Wynand Windpomp
GeboortenaamWynand Burger
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Jare aktief2004 - nou

In April 2010 is Burger by die KKNK van verkragting aangekla deur 'n sangeres nadat hy in die Tentedorp-kampeerterrein van die kunstefees slaapplek in haar tent gesoek het. Burger is aanvanklik op R5 000 se borgtog vrygelaat. Hy is later, na bykans 'n jaar, onskuldig bevind.

Diskografie

  • Gedagtes (Uitgereik, 25 Junie 2009, Southern Buzz Records & Wisteria Business & Entertainment)
  • Soektog, 2005 WYNAND WINDPOMP/SELECT
  • Te Ladida, 2004 CDR/BOWLINE

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Wynand Windpomp DiskografieWynand Windpomp VerwysingsWynand Windpomp Sien ookWynand Windpomp Eksterne skakelsWynand WindpompAfrikaansStellenboschWorcester

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlastiekGevolge van aardverwarming op oseaneHerfsRudi ClaaseWerkwoordTransatlantiese slawehandelSuikersiekteTsoenamiTuisbladRubik se kubusRobert SobukweVarkVrouKonjunktivitisJohannesburgRivierRuslandVisStam (taalkunde)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRomanKlinkerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDataverwerkingDieregeluideKarooWhatsAppGeelsugLangste woordTegnologieKaliumVormDierMagneetLys van elemente volgens simboolOlimpiese SomerspeleMierBeaufortskaal1200ReënspinnekopVryheidsdagBeurtkragWater (molekuul)Demografie van Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaMenseregtedagKrieketKweekhuisgasTatoeëermerkHeuningbyWaterstofDieremishandelingAgtervoegselBeesvleisDolfynVoedingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKwame NkrumahJode in Suid-AfrikaAgtergrond (narratief)SonkragKankerOu Apostoliese KerkVulkaanDistrik SesYslandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MiddelmisbruikLys van Nederlandse skildersVlekvrye staalBurgerregteWitrenosterBrittany Ashton HolmesHernubare energie🡆 More