Wrywing

Wrywing is die krag wat weerstand teen die relatiewe beweging van soliede oppervlaktes, vloeistoflae, en materiële elemente wat teen mekaar gly bied.

  • Droë wrywing weerstaan relatiewe beweging tussen twee vaste oppervlakke in kontak. Droë wrywing word onderverdeel in: Statiese wrywing tussen nie-bewegende oppervlakke, en Kinetiese wrywing tussen relatief bewegende oppervlakke.
Wrywing
Voertuie se remme gebruik die konsep van droë wrywing om die voertuig tot 'n stilstand te bring
  • Vloeistof wrywing is die wrywing tussen lae van viskeuse vloeistowwe wat relatief tot mekaar beweeg.
  • Gesmeerde Wrywing is waar 'n smeermiddel, wat 'n vloeistof is, twee soliede oppervlakke skei.
  • Parasitiese sleurkrag, is die krag wat die beweging van 'n vloeistof oor die oppervlak van 'n vaste liggaam teenwerk.
  • Interne wrywing is die krag tussen partikels (waaruit die voorwerp bestaan) wat beweging teenwerk in 'n soliede voorwerp terwyl dit vervorm.

Verwysings

Tags:

Krag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusiekNiemetaalKlankKlein-KarooTweede WêreldoorlogBoelieryLeestekenHokkieGrondwet van Suid-AfrikaDiskriminasieVlekvrye staalLeonardo da VinciSwaelSiya KolisiIngenieursweseHeupvervangingKartografieGetalSkuinsstreepAbsolute monargieGeboorteKankerKrugerwildtuinDomineeRacheltjie de BeerMartin Luther King jr.ToerismeDikdermWoordeboek van die Afrikaanse TaalWortelVolstruisLys van Afrikaanse televisiereekseMosambiekkanaalKunsmatige intelligensieTerracottaleërKonsentrasiekampVroueregteAfrikaansWerkwoordVerstedelikingHondeklipbaaiProvinsies van Suid-AfrikaEk is 'n Afrikaan (toespraak)VerantwoordelikheidMisdaadromanVennootskapPlae van EgipteSeekoeiCarike KeuzenkampAfrikanerweerstandsbewegingMynbedryf van Suid-AfrikaVoegwoordFamilie (verwantskap)Wes-KaapGeografie van Suid-AfrikaJaco JacobsGipsTierVerenigde KoninkrykStadVlagterminologieRookgewoonteMaanTradisionele literatuurErosieAfrikanersAnglisismeKimberleyDruiweBek-en-klouseerMieliestronkKapitalismeSlag van BloedrivierOrtopedieTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)MiltWerkloosheidSokker🡆 More