Wrakvis: Vis wat voorkom in al die oseane

Die wrakvis (Polyprion americanus) is 'n vis wat voorkom in al die oseane, die Middellandse See en aan die kus van Suid-Afrika vanaf Walvisbaai tot by KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Wreckfish.

Wrakvis
Wrakvis: Voorkoms, Habitat, Trivia
'n Illustrasie vanuit Oceanic Ichthyology deur G. Brown Goode en Tarleton H. Bean, gepubliseer in 1896.
Wrakvis: Voorkoms, Habitat, Trivia
'n Wrakvis in die Atlantiese Oseaan
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Polyprion
Spesie:
P. americanus
Binomiale naam
Polyprion americanus
(Bloch en Schneider, 1801)

Voorkoms

Die volwasse vis is 'n donker blouerige kleur met donkerder vlekke op. Die onvolwasse vissies is bruin, ook met donker vlekke op maar die stertvin is ligter van kleur. Die volwasse vis kan tot 1,7 m lank word en weeg dan 100 kg.

Habitat

Die volwasse vis kom tot op dieptes van 650 m voor en eet ander visse onder andere stokvis. Die volwassenes kom partykeer in groot groepe voor. Dit is 'n gesogte eetvis.

Trivia

Op 10 Oktober 2018 is 'n wrakvis van bykans 100 kg by Doringbaai aan die Weskus gevang.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Wrakvis VoorkomsWrakvis HabitatWrakvis TriviaWrakvis Sien ookWrakvis VerwysingsWrakvis BronWrakvis Eksterne skakelWrakvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IngenieursweseHeks van HexrivierEreksieHamburgerWêreld- Ekonomiese ForumWapen van Suid-AfrikaSeevlakstygingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRasionale getalOnderhandelinge om apartheid te beëindigKameelperdBorskankerSenuweestelselHorlosieSwart menseLongontstekingPankreasMuskeljaatkatPaddaVermenigvuldigingVerenigde KoninkrykGeslagsgelykheidFamilie (verwantskap)SelakantWoordNatuurrampWikiquoteSelfmoordKoppeltekenPersoonlike voornaamwoordAsemhalingSelfoonSwawelOligopolieBlaarTelkomErosietipesToekoms van die AardeBynierSwartGewasboerdery in Suid-AfrikaSpeelkaartTsoenamiOnse VaderStadOopbroninhoudGreen PornoGriepKrampInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWaterpokkiesNelson MandelaJohannes MeintjesPinksterHemelvaartsdagFinale OplossingPuberteitProstaatkankerByVarkgriepSwaelVerbondsarkSoutsuurLionel MessiRegeringGriekwa-AfrikaansPresident van Suid-AfrikaVlagterminologieMarie AntoinetteTaalSpinnekopBosvarkSkrywerLeesteken🡆 More