Woudrichem: Nederlandse munisipaliteit

Woudrichem (Brabants: Woerkem of Woerkum) is 'n stad en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, wat aan die provinsies Gelderland en Zuid-Holland grens.

Die voormalige munisipale gebied het sowat 14 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 52 km². Die stad Woudrichem (met die plek Oudendijk) het sowat 4 500 inwoners (2011).

Woudrichem
Voormalige munisipaliteit
Woudrichem
Woudrichem
Vlag van Woudrichem
Vlag
Wapen van Woudrichem
Wapen
Ligging van die voormalige Woudrichem-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van die voormalige Woudrichem-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°49′00″N 5°00′00″O / 51.81667°N 5.00000°O / 51.81667; 5.00000 5°00′00″O / 51.81667°N 5.00000°O / 51.81667; 5.00000
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieWoudrichem: Nederlandse munisipaliteit Noord-Brabant
MunisipaliteitAltena
Oppervlak
 • Totaal51,65 km2 (19,94 vk. myl)
 • Land49,40 km2 (19,07 vk. myl)
 • Water2,25 km2 (0,87 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal14 391
 • Digtheid291/km2 (750/vk. myl)
Poskode
4280-4288
Skakelkodes0183
Webwerfwww.woudrichem.nl

Die voormalige munisipaliteit lê in die noordooste van die streek van die Land van Heusden en Altena. Verder lê die voormalige munisipaliteit suid van die Boven-Merwede-rivier (die stad Gorinchem lê aan die noordoewer) en wes van die Afgedamde Maas-rivier (die bekende Slot Loevestein lê aan die regteroewer).

Woudrichem het in 1356 stadsregte gekry.

Op 1 Januarie 2019 is Woudrichem opgegaan in die nuwe munisipaliteit Altena.

Plekke

Plekke in die voormalige munisipale gebied van Woudrichem:
Almkerk, Andel, Bronkhorst, Duizend Morgen, Eng, Giessen, Oudendijk, Rijswijk, Stenenheul, Uitwijk, Uppel, Waardhuizen, Woudrichem (stad) en Zandwijk.

Eksterne skakels

Tags:

GelderlandMunisipaliteitNederlandNoord-BrabantZuid-Holland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel MessiGeskiedenis van AfrikaansKlitorisAnette EngelbrechtLibiëSaharaOnderwys in Suid-AfrikaGeurmiddelSirkelZuid-Afrikaansche RepubliekLabia (geslagsdele)PornografieGrasJesus van NasaretHelm (geboorte)Jacques LootsISBN (identifier)Anrich HerbstGeelsugAntjie KrogRenteKlein vyf diereSpelerposisies in rugbyDiarreeDundermTegnologieKoedoeJo BlackWikisourceGeboorteBybelMenseregteSuid-Afrikaanse randJeuksiekteJapanBloedsomloopstelselOorlog in Soedan (sedert 2023)HondsdolheidDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKoos du PlessisWikiAalwynEjakulasieEikelBeroerteGroot TrekSuider-AfrikaAfrikaanse naguilSkarlakenkoorsHernubare energieFacebookPapegaaieInfeksieElandréArmand AucampBipolêre gemoedsteuringDissipel vir wie Jesus baie lief wasNederlandsPsigopatieGalblaasKankerCOrganometaalchemieGeorgiëSleurkragStrandbeestOrkney Snork NieVratBywoordByErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2PtolemeusSkildklier🡆 More