Kleinrietreier

Die kleinrietreier of woudapie is 'n skaars standvoël en besoeker.

Dit is 'n klein spesie met 'n kort nek en lang snawel.

Kleinrietreier
Kleinrietreier
'n Onvolwasse kleinrietreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ixobrychus
Spesie:
I. minutus
Binomiale naam
Ixobrychus minutus
(Linnaeus, 1766)

Identifikasie

Die mannetjie se opvallende kleurpatroon is onmiskenbaar. Die vlerke is swart met 'n groot wit kol op elke vlerk. Die wyfie word aan haar vaalgeel nek, bruiner rug, ligbruin vlerkkol en swart mussie uitgeken. Jonges verskil van die gatto s'n weens hul valer, ligte rooibruin onderkante en olyfkleurige pote (nie oranjegeel nie), en van die Groenrugreier s'n weens hul gevoude vlerke wat geelbruin is (nie donker nie). Word nie maklik opgejaag nie; gaan staan regop met die snawel boontoe en word maklik misgekyk.

Lengte is 33–38 cm met 'n 49–58 cm vlerkspan.

Habitat

Die broeigebied is in riete en hulle maak nes op platforms van riete en ander plantmateriaal en lê 4 tot 8 eiers wat moeilik is om raak te sien.

Kom een-een in rietplate of watergras voor. Daglewend. Nomadies. Hulle vreet insekte, vis, amfibiese diertjies ens.

Verspreiding

Broeigebiede is in die gematigde dele van Europa en die westelike Asië. Hulle is trekvoëls wat in Afrika oorwinter, en word selde noord van hul broeigebiede gesien.

Geluid

'n Kort blaf-geluid "rao".

Ander name

  • Engelse naam: Little Bittern
  • Wetenskaplike naam: Ixobrychus minutus
  • Ander Afrikaanse name: Woudapie
  • Nederlandse name: Woudaapje, Wouwaapje

Fotogalery

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Kleinrietreier IdentifikasieKleinrietreier HabitatKleinrietreier VerspreidingKleinrietreier GeluidKleinrietreier Ander nameKleinrietreier FotogaleryKleinrietreier Sien ookKleinrietreier BronnelysKleinrietreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kolorektale kankerKoorsblaarSkrikkeljaarViëtnamoorlogStuifmeelLugbesoedelingGeskiedenis van die BoererepubliekeNamibiëRugbyBloukraanvoëlKindermishandelingDieregeluideDiepaartromboseVerkleurmannetjie29 FebruarieSuid-Afrikaanse ReserwebankNylrivierMangelontstekingVerplegingLewende en nie-lewende dingeSonneblomPlesierbootInkomstebelastingWoordvormingMadison IvyMenslike skeletGenderOptel en aftrekStresUniegebouDepressie (gemoedstoestand)KolitisHaasGeldeenheid640RotskunsIrma SternVoedselkettingSportNamibiese dollarKnieTussenwerpselEjakulasieBemarkingGeografie van Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordMeervoudKrieketAtletiekSpinnekopMIV/vigs in Suid-AfrikaSkaapSwartrenosterLys van Griekse mitologiese figureNaaldekokerDuitslandAnglisismeNederduitsch Hervormde KerkSuid-Afrikaanse InkomstediensOrganismeSpysverteringstelselBateOnderwerp (taalkunde)OseaanEskomPlantMantisWeeluisSolidariteitPriemfaktorSamestellende afleidingOorstromingStudievaardighedeGeskiedenis (vakgebied)BoesmanGemeenskapsorganisasieHelm (geboorte)🡆 More