Woordeskat

Die woordeskat van 'n taal verwys na die algehele versameling woorde waaroor die taal beskik.

Dit kan ook gebruik word om na die versameling woorde wat deur 'n skrywer gebruik word te verwys (vergelyk ryk woordeskat) of die versameling woorde wat deur 'n persoon verstaan word of wat die persoon waarskynlik sal gebruik om nuwe sinne mee saam te stel.

Woordeskat-toetse vorm 'n integrale komponent van intellektuele meting in sielkunde. Daar is bevind dat woordeskatvlakke konsekwent algehele intellektuele funksie en opvoedingsprestasie aandui.

Woordeboeke kan ingespan woord om onbekende woorde na te slaan en sodoende 'n persoon se woordeskat uit te brei.

Tags:

TaalWoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TekstielBokmakierieAntjie SomersStam (taalkunde)SamespanningProteïenOranjerivierWet op Verbod van Gemengde HuwelikeDiarreeOorstromingFranse RewolusieHibernasieEtniese groepNazi-DuitslandPoesLenteMiddelmisbruikOssewaNatuurbewaringDikdermYouTubeTydVaginale kankerHomofoonPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaIngenieursweseMateriaalDonkieLionel PetersonNatuurrampDiepaartromboseGroot Muur van ChinaTweede Nuwe JaarHeks van HexrivierPerdTuberkuloseMielieNaaldekokerAfkappingstekenSpreeuPaddaIngrid JonkerBTWMagnetismeMeningsverskil oor aardverwarmingGloeilampSonkragKasterolieCovid-19-pandemieLys van kinderspeletjiesAardverwarmingVoornaamwoordGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDoelwitJavaScriptMuskeljaatkatAgtervoegselOogLNag van die lang messeHelpmekaar-kollegeHeuningbyGordelroosTuisbladUitwerking van klimaatsveranderingDemografie van Suid-AfrikaSosiale mediaRekenaarHaelVoegwoordLys van Kaapstad se voorstedeGamelanTrekarbeidKoring🡆 More