Wolwegifboom: Plantspesie

Die wolwegifboom (Hyaenanche globosa) is 'n boom wat inheems aan die Wes-Kaap en kom slegs in die Bokkeveldberge en die Gifberg voor.

Die boom se FSA-nommer is 319. Die boom se vrugte is giftig en die boesmans het die gif gebruik op hulle pyle.

Wolwegifboom
Wolwegifboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Picrodendraceae
Genus:
Hyaenanche
Spesie:
H. globosa
Binomiale naam
Hyaenanche globosa
(Gaertn.) Lamb. & Vahl, 1797
Sinonieme
  • Hyaenanche capensis (Thunb.) Pers.
  • Jatropha globosa Gaertn.
  • Toxicodendrum capense Thunb.
  • Toxicodendrum globosum (Gaertn.) Pax & K.Hoffm.

Die boom is immergroen en word van 2 tot 4 m hoog. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare. Die blommetjies is rooi en die boom blom van Oktober tot November.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige algemene intelligensieInfeksieSonkragTuisbladDricus du PlessisIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieMagneetLongontstekingMenseregteBreinInentingWaterbesoedelingWeer (meteorologie)LugbesoedelingIndustriële RevolusieProteïenKindersiektesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MIV/vigs in Suid-AfrikaGeslagVerlede tydWaterVliegtuigBreingewasDoelwitVormSekondêre sektor van die ekonomieNasionalismeHeupGawes van die Heilige GeesWoordsoortPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKultuurNetbalKweekhuisgasRenaissanceLys van nedersettings in Suid-AfrikaTuberkuloseHokkieKanadaProvinsies van Suid-AfrikaRoofvoëlKlimaatveranderingRugbyEufemismeMuishondAfrikaanse WikipediaPlaattektoniekKolonialismeWet op Verbod van Gemengde HuwelikeMaanJazzJan-Willem BreureKontinentNieuwoudtvilleJeuksiekteMetafoorWerkersdagGreen PornoKommunikasieCarles PuigdemontBrongitisLys van kinderspeletjiesSpelerposisies in rugbyAspoestertjieAppelGewone breukeDemografie van Suid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPesachKasterolieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaEjakulasieByvoeglike naamwoordAngssteuring🡆 More