Wolgaïese Tale

Die Wolgaïese tale of Fins-Wolgaïese tale is 'n deelgroep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie wat in die omgewing van die Wolgarivier deur die sogenaamde Wolga-Finne gepraat word.

Die groep sluit Mari en die Mordwiense tale in wat weer uit die tale Moksja en Erzja bestaan. Uitgestorwe tale wat volgens aanname tot die Wolgaïese tale behoort het, sluit Merjanies, Mesjtjeries (Russies: Мещерский) en Moeromies in.

Wolgaïes
Geografiese
verspreiding:
In Rusland weerskante van die Wolgarivier
Genetiese
klassifikasie
:
Oeraals
 Fins-Oegries
  Fins-Permies
   Fins-Wolgaïes
    Wolgaïes
Onderafdelings:
ISO 639-2: fiu

Wolgaïes tesame met die Oosseefinse tale vorm die Fins-Wolgaïese groepering van die Fins-Permiese tale wat na raming in die 3de millennium v.C. van die Permiese tale geskei het. Daar word geskat dat Wolgaïes self in sy onderskeie deeltale verdeel het in ongeveer 1200 v.C.

Verwysings

Tags:

ErzjaFins-Oegriese taleFins-Wolgaïese taleMariMoksjaMordwiense taleOeraalse taleRussiesWolga

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukKoolstofdioksiedHokkieGeprosesseerde kosDuitslandDonderstormGenitale vratBruto binnelandse produkMagsverheffingWes-KaapCristiano RonaldoSaartjie BaartmanRomanMaagKangaroeBreinTennisRieldansOnderwysMagneetGreen PornoWaterbesparing in Suid-AfrikaPuberteitHemelvaartsdagTrappe van vergelykingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSeksuele opwekkingEskomGetalSatellietKarlien van JaarsveldFossielbrandstofDemi Lee MoorePubliekWikiKimberleyLabia (geslagsdele)BywoordDiarreeSekondêre sektor van die ekonomieSpringbokkeLenteKondensasieInentingBelastingLongontstekingMisdaadromanGasMcDonald'sE-posEiffeltoringLys van Joodse feeste en herdenkingsSkarlakenkoorsUniegebouTafelbergSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHamburgerUitwerking van klimaatsveranderingKindermishandelingArthur GrumiauxDemokratiese Republiek die KongoKlem-in-die-kaakDiskriminasieSwartrenosterKalium23 AprilKasteel die Goeie HoopDroogteEngelsKarooSeksuele penetrasieChristiane JaccottetPolisieLys van visseRekenaarVarkAnilingusSamespanning🡆 More