Wolbaardsuikerbos: Protea spesie

Die wolbaardsuikerbos (Protea magnifica) is 'n struik wat deel is van die blomdraende boom wat hoort tot die bekende Protea genus.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor in 'n wye gebied: vanaf die Koue Bokkeveld tot Hottentots-Hollandberge, Klein Swartberg, Riviersonderendberge en die sentrale gedeelte van die Langeberg waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik word 2.5 m hoog en blom van Junie tot Januarie. Dit is 'n ronde struik met grysgroen blare en pienk blomme met sagte wit hare. Die middelste hare is dikwels swart of bruin op die punte. Dit is geharde struik, maar moet in goed gedreineerde grond geplant word. Dit verkies vol son en matige water is nodig.

Wolbaardsuikerbos
Wolbaardsuikerbos: Sien ook, Bronne, Verwysings
Protea magnifica
Wolbaardsuikerbos: Sien ook, Bronne, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Proteoideae
Genus:
Spesie:
P. magnifica
Binomiale naam
Protea magnifica
Link, 1806
Sinonieme
  • Protea barbigera Meisn.
  • Scolymocephalus barbiger (Meisn.) Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op droë, warm bergagtige hellings naby die sneeulyn op hoogtes van 1 200 - 2 700 m.

Die boom se FSA-nommer is 86.1. In Engels staan dit as die Queen sugarbush bekend.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Wolbaardsuikerbos Sien ookWolbaardsuikerbos BronneWolbaardsuikerbos VerwysingsWolbaardsuikerbos Eksterne skakelsWolbaardsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatuurbewaringReg tot ‘n gesonde omgewingHeupVolhoubare ontwikkelingMiltDigvormVrouDurbanCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAppel (sanger)SprokieRosa ParksRelatiwiteitsteorieGianna MichaelsMuishondAluminiumSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Peach van PletzenAfvalbestuurSeekatNelson MandelaSpinnekopWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRina HugoVerkragtingSkrywerVars waterVoedselkettingHartseerAtmosfeerIdioomVrymesselaryJan van TonderGrondbesoedelingLuiperdFilistyneKnieWynand du ToitGrondwetGrondsoorteGesonde dieetRenteOogproblemeGoudkus (streek)Lys van Afrikaanse televisiereekseHartversakingGeslagsgelykheidJohannes MeintjesGewone breukeDaggaBruin menseWitbloedselSwart menseDierAfrikaanse taalleerAardverwarmingKatoenBank (finansiële instelling)GoogleLiewe HeksieSpreeuHefboomWoestynCounter-Strike 2Klimaatsverandering in Suid-AfrikaYsterMIV/vigs in Suid-AfrikaImpakte van toerismeSeptimius AwardsGeskiedenis van Suid-AfrikaSonNamibië🡆 More