Wojciech Jaruzelski: Poolse militêre offisier en politikus

Wojciech Witold Jaruzelski (/ˌvɔɪtʃɛx ˌjæruːˈzɛlski/ VOY-chekh YARR-oo-ZEL-skee, ook VK: /- ˌjærʊˈ-/ -⁠ YARR-uu-, VSA: /- ˌjɑːruːˈ-/ -⁠ YAR-oo-, Pools: (luister); 6 Julie 1923 - 25 Mei 2014) was 'n Poolse militêre offisier en politikus.

Hy was die eerste sekretaris van die Poolse Verenigde Arbeidersparty vanaf 1981 tot 1989, en was as sodanig die laaste leier van die Volksrepubliek Pole. Hy was ook vanaf 1981 tot 1985 premier, en vanaf 1985 tot 1990 die land se staatshoof (met die titel van voorsitter van die Raad van State vanaf 1985 tot 1989, en as president vanaf 1989 tot 1990). Hy was ook die laaste opperbevelvoerder van die Poolse volksleër (LWP). Hy bedank ná die Poolse Ronde Tafelooreenkoms in 1989 wat tot veelpartyverkiesings in Pole sou lei.

Wojciech Jaruzelski: Poolse militêre offisier en politikus

Eksterne skakels

Tags:

Pools

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoogleTelwoordMaatskappyLys van kleureVloeistofVoegwoordAfrikanersRenosterMonoloogElandréSpreeuMensMonumentWaterpokkiesJagluiperdKatoenFisiese oefeningTydsoneKorrupsieKarakteriseringAarde se atmosfeerPenisAfrikaanse WikipediaAarverkalkingJakkalsMenseregtedagPlastiekVaste stofRina HugoTradisionele literatuurAnrich HerbstHoofstadTuisbladWêreldwye webMaatskaplike verantwoordelikheidOnse VaderSuikersiekteSuid-AfrikaByvoeglike naamwoordElon MuskNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHeks van HexrivierChemiese verbindingMielieD.J. OppermanHulpwerkwoordSwangerskapTrappe van vergelykingKlem-in-die-kaakEllipstekenNatuurLeeuKaartRekeningkundeVolhoubaarheidVigs1990KlinkerLewerNasiebouItaliëLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Desimale breukeSharpeville-slagtingKaapse VlakteGezina, PretoriaKaaps-Hollandse stylKlein-KarooViëtnamoorlogKartografieDiepaartromboseKolonoskopieSirkelNiemetaal🡆 More