Kleur Woestynsand

Woestynsand is 'n helder taankleur wat ooreenstem met die kleur van 'n woestyn se sand.

#EDC9AF

Dit kan ook beskou word as 'n diep skakering van beige.

In 1998 het Crayola 'n krytkleur genaamd "woestynsand" begin maak.

Die kleur regs stem ooreen met die ligste van die drie kleure in die 3-kleurige woestynkamoefleeruniform van die Verenigde State van Amerika Gewapende Magte, wat sedert 1990 die 6-kleurige Desert Battle Dress uniform vervang het.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word woestynsand as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #EDC9AF
RGB-kleurmodel (237, 201, 175)
CMYK (0, 15, 26, 7)
HSV (25°, 26%, 93%)

Sien ook


Verwysings

Tags:

BeigeKleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demi Lee MooreLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaToekoms van die AardeWillie JoubertMisdaadMiltAfrikaanse WikipediaVakbondNeerslagJavaScriptGeweldGrondbesoedelingMensEmfiseemWhatsAppSuid-Afrika-WetProteïenChemiese elementSkildklierWet op BevolkingsregistrasieTweede WêreldoorlogApartheidVlagterminologieOnderwysKunsmatige intelligensieDoelwitSamestellingGeslagGroepsdrukNaaldekokerCheslin KolbeWêreldwye webLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SeksposisieMarie AntoinetteFotosinteseLiefdeHokkieNasionalismeWoordeskatGalblaasYstertydperkFiksieHeuningbyPoësieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaAardkorsSeevlakFilistyneHolocaustGianna MichaelsAarde se atmosfeerMona LisaVars waterVarkHondeklipbaaiElon MuskLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAfrikaanse TaalmonumentTuberkuloseSonnestelselSwaweldioksiedRobbeneilandGeskiedenis van AfrikaansMiddeloorontstekingVaginaBrandmondsindroomPersoonlikheidIndustriële RevolusieRekeningkundeKasteel die Goeie HoopWoudMoslem🡆 More