Wittewater

Wittewater is 'n gehug langs die R399-streeksroete tussen Piketberg en Velddrif wat in 1859 deur die Morawiese sendelinge van Mamre gestig is.

In daardie jaar koop hulle die plaas Wittewater naby die Bergrivier. Die nabysynde spoorweghalte het die naam Moravia. Met die 1891-sensus in die Kaapkolonie was hier 350 inwoners. Net na die jaar 2000 was daar nagenoeg 1 500 mense woonagtig.

Wittewater
Wittewater is in Wes-Kaap
Wittewater
Wittewater
Wittewater Wittewater se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°54′55″S 18°42′10″O / 32.91528°S 18.70278°O / -32.91528; 18.70278 18°42′10″O / 32.91528°S 18.70278°O / -32.91528; 18.70278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitBergrivier
Oppervlak
 • Totaal0,48 km2 (0,19 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal848
 • Digtheid1 767/km2 (4 580/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense98.0%
 • Swart mense1.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 97.5%
 • Engels 1.7%
 • Ander 0.8%

Geskiedenis

Die sendingstasie Wittewater is gestig omdat 'n testamentêre bepaling die sendelinge verhoed het om in Goedverwacht te woon. Die plaas, Wittewater, is in April 1859 deur die Morawiese Sendinggenootskap aangekoop om as standplaas te dien sodat die bediening in Goedverwacht, daarvandaan gedoen kon word. Eerw JWA Stoltz het hom op 15 Mei 1859 op die plaas gaan vestig.

Die toeloop van ontstamde Khoi, wegloperslawe en vrygestelde slawe het meegebring dat die standplaas in 'n sendingstasie ontwikkel het. Die onverwagte groei het druk op die waterbron van die sendingstasie geplaas. Die naburige plaas, Hexvalley, is aangekoop om die bevolking te huisves aangesien daar meer water vir huishoudelike en landbougebruik was.

Wittewater was dus die eerste Morawiese sendingstasie wat in die Trans-Bergriviergebied gevestig is.

Bibliografie

Sien ook

Verwysings

Tags:

Wittewater GeskiedenisWittewater BibliografieWittewater Sien ookWittewater VerwysingsWittewaterBergrivierKaapkolonieMamreMorawiese kerkPiketbergR399 (Suid-Afrika)Velddrif

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KewerVerkleurmannetjieLionel PetersonNierIngenieursweseWes-KaapMiljardKrampMynbedryf van Suid-AfrikaJuraKonsonantVrystaatWapen van Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaStaalMangelontstekingRenosterHindoeïsmeMondPizzaBosluisbytkoorsJan van TonderGeldKlankverskynselsFinansiële staatErosieOranjerivierWiki CommonsHernubare energieOmgewingsbeheerAnneli van RooyenSkuinsstreepGoogleWhatsAppLys van kleureDokterWikiquoteSteve BikoOogproblemeJeugdagWoordeboek van die Afrikaanse TaalSublimasieWiskundige terminologieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LuiperdWaterbesparing in Suid-AfrikaKultuurAustraliëTuisbladAngina pectorisLeah van NiekerkSpreeuTafelbergWatersuiweringDiskriminasieSokkerNelson MandelaSelfoonVulkaanCarles PuigdemontDikdermWetenskapAtmosfeerItaliëRumatiekBeaufortskaalNetbalDemi Lee MooreVerenigde State van AmerikaInternetSomerUnited Democratic FrontSonMotorvoertuig🡆 More