Witstompneus

Die witstompneus (Rhabdosargus globiceps) is 'n endemiese vis wat aan die Suider-Afrikaanse kus voorkom, vanaf Angola tot by die Qorarivier net suid van Port St Johns.

In Engels staan die vis bekend as die White stumpnose.

Witstompneus
Witstompneus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Rhabdosargus
Spesie:
R. globiceps
Binomiale naam
Rhabdosargus globiceps
(Valenciennes, 1830)

Voorkoms

Die vis is silwerkleurig met 5 – 7 dowwe horisontale strepe oor die lyf. Die vis word tot 50 cm lank en weeg dan 2,8 kg. Dit is 'n smaaklike eetvis.

Habitat

Hulle kom in seewater met rotsgebiede en sanderige bodems voor, vanaf die strand tot by 'n diepte van 120 m. Die vis kan nie van geslag verander nie. Hulle skiet naby die kus kuit gedurende die lente en somer.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Witstompneus VoorkomsWitstompneus HabitatWitstompneus Sien ookWitstompneus BronneWitstompneus Eksterne skakelWitstompneus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsFrankrykErdwurmRepubliek van Zoid AfrikaSwartbewussynsbewegingAborsieVaalrivierWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBevolkingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalFopnuusMisdaadHomofoonBiodiversiteitRudi ClaaseJode in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Jan de WetGewone luislangHipoteseJaarAuschwitz-konsentrasiekampEkonomieNG gemeente JansenvilleSowjetunieKoos BekkerCovid-19-pandemieEmosieGemeenskapsorganisasieGoudHeuningEvangelies Gereformeerde KerkGasBestuiwingTweede VryheidsoorlogVulvaKaliforniese KanaaleilandeNemunasBeurtkragHennie MaasBeroerteTandbederfRobbeneilandPornografiese subgenresAfleiding (taalkunde)7de LaanGeslagsgelykheidSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieEmfiseemBruin menseSelfmoordJeugdagVlekvrye staalDigtheidAlkoholismeHeidelberg, GautengDeon MeyerPikkewynBloedvergiftigingTradisionele literatuurKobus LombardSharpeville-slagtingAnton GoosenChristendomHeupvervangingWortelOutismeSwaweldioksiedStereotipeLabia (geslagsdele)KoorsVarkgriep🡆 More