Witstertmuishond: Soogdierspesie

Die witstertmuishond (Ichneumia albicauda) is 'n muishond wat in die oostelike en sentrale areas van Suid-Afrika sowel as Mosambiek, Zimbabwe en die Okavango Delta in Botswana voorkom.

Witstertmuishond
Witstertmuishond: Voorkoms en bou, Habitat, Gewoontes
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Ichneumia

I. Geoffroy Saint-Hilaire, 1837
Spesie:
I. albicauda
Binomiale naam
Ichneumia albicauda
G. Cuvier, 1829
Subspesies
  • I. a. albicauda
  • I. a. dialeucos
  • I. a. grandis
  • I. a. haagneri
  • I. a. ibeanus
  • I. a. loandae
  • I. a. loempo
Witstertmuishond: Voorkoms en bou, Habitat, Gewoontes
     verspreiding

Voorkoms en bou

Die soogdier word tot 4.5 kg swaar en is grysbruin met relatief lang swart bene. Die laaste vier-vyfdes van die stert het kenmerkende lang wit hare. Die kop is effens ligter van kleur as die lyf. Die kruis is hoër as die skouers as gevolg van die lang agterbene. Daar is ook twee subspesies: Meller se muishond en die kleinwitstertmuishond. Die mannetjies is effens swaarder as die wyfies.

Habitat

Hulle hou van waterryke boomveld, langs riviere en vleie in droër dele en hou ook van vogtige tipes bosveld.

Gewoontes

Die soogdiere eet kewers, termiete, grondvoëls, muise, paddas, slange en vrugte. Hulle is naglewend en kom eers na donker uit en is baie aktief in die eerste gedeelte van die nag. Die Witstertmuishond maak nes in ou erdvark of springhaasgate en is alleenlopers. Die soogdier draf gewoonlik met sy neus naby die grond en sy natuurlike vyande is die leeu en luiperd.

Voortplanting

Een tot drie kleintjies word vanaf September tot Desember gebore.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Witstertmuishond Voorkoms en bouWitstertmuishond HabitatWitstertmuishond GewoontesWitstertmuishond VoortplantingWitstertmuishond Sien ookWitstertmuishond BronWitstertmuishond VerwysingsWitstertmuishond Eksterne skakelsWitstertmuishond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysGeestesteuringVoorsetselAarverkalkingRobbeneilandHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAngssteuringEugenetikaBybelArmoedeverligtingDaggaVars waterLys van veltoestandeKlavierSpringbokNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMobutu Sese SekoAluminiumKinderregteLys van visseWoudFeminismeYstertydperkTydsoneBeleggingEnsiklopedieNoord-KaapBeurtkragPornografieBipolêre gemoedsteuring7de LaanSelfmoordDrakensbergeWaarheid-en-versoeningskommissieDermpoliepKasterolieWolkElon MuskNatuurSuid-AfrikaWeer (meteorologie)DomineeStilleweKrygkorMetaalKlimaatMosambiekkanaalGrondEllipstekenSkildklierOm-te-infinitiefkonstruksieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVeelvoudige sinMarsVrouAngolese BurgeroorlogFilosofieWynand du ToitInflasieVarkCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGlobaliseringAlkoholismeSpreeuWoordeskatGenadedoodKimberleyAgtervoegselTaalSoutsuurPresident van Suid-Afrika🡆 More