Witsteenbras: Bedreigde vis wat endemies is aan Suider-Afrika en Angola

Die witsteenbras (Lithognathus lithognathus) is 'n bedreigde vis wat endemies is aan Suider-Afrika en van Angola tot by die Tugelarivier voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die White steenbras.

Witsteenbras
Witsteenbras: Voorkoms, Habitat, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Lithognathus
Spesie:
L. lithognathus
Binomiale naam
Lithognathus lithognathus
(Cuvier, 1829)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwer met sewe vertikale donker strepe oor die lyf. Die vis word maksimaal 1,5 m lank en weeg dan ongeveer 30 kg.

Habitat

Die vis verkies vlak water oor sand en naby rotsriwwe in water wat 1–25 m diep is. Die volwasse visse van die Wes-Kaap migreer na die Oos-Kaap gedurende Junie tot Augustus om daar kuit te skiet en in die somer keer hulle terug. Dit is 'n gesogte eet- en hengelvis, maar die aanteelbevolking is egter onder bedreiging, veral weens onwettige treknetvangste onder broeikolonies in Valsbaai.

Die spesie is as 'n prioriteit geïdentifiseer vir navorsing, bestuur en bewaring in 'n nasionale lynvis-statusverslag.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Witsteenbras VoorkomsWitsteenbras HabitatWitsteenbras Sien ookWitsteenbras VerwysingsWitsteenbras BronneWitsteenbras Eksterne skakelWitsteenbras

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PopulierSuid-Afrikaanse GrensoorlogArmoedeTsongaRoland GarrosMuisvoëlNagmaalMestoklemaKorrupsieGeskiedenis van AfrikaansKlimaatsverandering in AfrikaMorfologie (taalkunde)Uitwerking van klimaatsveranderingNederduitsch Hervormde KerkVolhoubaarheidSlawernyTydByvoeglike naamwoordInstagramAfrikaansBrandmondsindroomKeelseerVerbondsarkNapoleon BonaparteGeldDuitslandGewone janfrederikDesmond TutuDemi Lee MooreMusieksimboleMorfeemApokriewe boekeAarverkalkingPornografiese subgenresBuffelPornLys van kleureCleopatra VIIHipoteseVisAnilingusLionel MessiNierBrongitisGenadedoodBelastingNatuurlike hulpbronEkostelselSelfmoordFotoBosluisbytkoorsGewone breukeLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKasteel die Goeie HoopBeesTegnologieAntoniemEierleierDolfynNedersettingDundermSpaansLeonardo da VinciLeeuSuid-Afrikaanse WeermagGetalLDoopSkaakDokterGrieksAkker van der MerweVolksrepubliek ChinaIndië🡆 More