Witspikkel-Konynvis

Die witspikkel-konynvis (Siganus sutor) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai voorkom.

Spesies is al opgemerk by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Bluespotted rabbitfish.

Witspikkel-konynvis
Witspikkel-Konynvis
Uit Grandidier, 1885
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Siganus
Spesie:
S. sutor
Binomiale naam
Siganus sutor

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwergrys en oortrek met klein ligblou kolletjies. In die nag lyk die kolletjies wit. Aan die bokant van die kop en die dorsale vin is die vis geel (party van die visse is goud tot donkerbruin) van kleur. Die vis word tot 50 cm lank.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Witspikkel-Konynvis VoorkomsWitspikkel-Konynvis HabitatWitspikkel-Konynvis Sien ookWitspikkel-Konynvis BronWitspikkel-Konynvis Eksterne skakelWitspikkel-Konynvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoedselkettingBynierDriehoekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HorlosieDemografie van Suid-AfrikaVroueregteBeesVoornaamwoordWetenskapInvloed van vigs op die ekonomieKatoenLeierPeriodieke tabelGroepsgebiedewetKoorsblaarProstaatkankerBosluisbytkoorsMangelontstekingGreen PornoKnieMusieksimboleVingerseksVulkaanCarike KeuzenkampJeugdagSpeelkaartPersoonlikheidAardverwarmingTrekarbeidMalariaKolitisAnilingusLionel PetersonHartversakingPseudowetenskapLongontstekingSoweto-opstandFrankrykNazi-DuitslandMark (ekonomie)SportAfrikaansVakbondGianna MichaelsVoëlRasionale getalMangelVerkoueAardkorsWikimedia-stigtingBlourokkeElandréWet op NaturellengrondSatellietfotoSwartkwasmuishond1913Absolute monargieDiskriminasieOrgasmeHefboomLys van Afrikaanse rolprenteLewerKonsentrasiekampMisdaadProteïenAntoniemVormBeurtkragMaatskappyMaroela MediaEugenetikaGeslagsgelykheidFilosofieWes-KaapSwart mense🡆 More