Witspikkel-Dikkop

Die witspikkel-dikkop (Bathygobius coalitus) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom; aan die ooskus van Afrika vanaf die suide van Mosambiek tot by die Oos-Kaap.

Witspikkel-dikkop
Witspikkel-Dikkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Bathygobius
Spesie:
B. coalitus
Binomiale naam
Bathygobius coalitus
(Bennett, 1832)

Identifikasie

Die vis word tot 12 cm lank. Die lyf is bruin met lang, donker vlekke op en wit kolletjies wat in horisontale rye voorkom. Die vis leef in rotsagtige kusstrande in water wat 0,3 tot 2 m diep is. Hulle is alleenlopend en word meestal in getypoele gevind. Hulle vreet klein, bodem ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakels

Tags:

Witspikkel-Dikkop IdentifikasieWitspikkel-Dikkop Sien ookWitspikkel-Dikkop BronWitspikkel-Dikkop Eksterne skakelsWitspikkel-Dikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elzette MaarschalkLys van politieke partye in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse WeermagAppendiksSwartwitpensMarkenWilna SnymanAardbewingLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLys van Suid-Afrikaanse musikanteTweede WêreldoorlogWaterbesparing in Suid-AfrikaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaEpilepsieVerstedelikingChemiese elementBrongitisHemelvaartHemelvaartsdagLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGraatjiemeerkatHerfsBeenbreuke en ontwrigtingsKoorsReddingskakeSeksuele penetrasieHeidelberg, GautengMaatskaplike verantwoordelikheidTwaalf Stamme van IsraelVryheidsdagSpinnekopVingerseksWiskundige terminologieDuitse maselsTafeltennisDierVerdampingBosluisbytkoorsRooms-Katolieke KerkPoesStres in hoërskoolIntensiewe vormMartin Luther King jr.Jode in Suid-AfrikaSirkelIngenieursweseAllan BoesakAkademiaSelfieManie JacksonBernice WestGeslagsgelykheidKlimaatKindermishandelingNylrivierKwaggaNeurenberg-verhoreNasionale VrouemonumentGeelsugLeah van NiekerkSkaapPapegaaieDroogteAprilHeuningErosietipesBlaarNederduitse Gereformeerde KerkLSkisofrenieAfkortingVleilandDoelwitKoringMisdaadroman🡆 More