Witseebasboom

Die witseebasboom (Avicennia marina) is 'n wortelboom en dikwels die oorheersende boomspesie in wortelboommoerasse.

Die wydverspreide spesie is inheems aan Afrika se ooskus, Suidwes-, Suid- en Suidoos-Asië, Australië en Nieu-Seeland. In Afrika is hulle inheems aan Suid-Afrika, Madagaskar, Mosambiek, Tanzanië, Kenia, Somalië, Djiboeti, Eritrea, Soedan en Egipte. Op die Arabiese Skiereiland is die boom inheems in Saoedi-Arabië, Jemen en Oman. In Asië is die boom onder andere inheems in Iran, Pakistan, Indië, Sri Lanka, Bangladesj, suidoos China en Borneo.

Witseebasboom
Witseebasboom
Avicennia marina in Timor-Leste.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Acanthaceae
Genus: Avicennia
Spesie:
A. marina
Binomiale naam
Avicennia marina
(Forssk.) Vierh., (1907)
Sinonieme
  • Sceura marina Forssk.


Hulle groei ook weg van die see af aan die oewers van varswaterriviere. Dis gewoonlik 'n krom en knoetserige boom met kenmerkende pneumatofore wat uit sy ondergrondse wortels opkom. Dit is baie aanpasbaar en is 'n pionierspesie na versteurings in die maglietgemeenskappe.

Hulle word in die wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek aangetref. In Suid-Afrika kom dit voor op die kus van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die spesie word op die SANBI-rooilys as veilig (LC) genoem, maar dit is nie aan evaluasie onderwerp nie.

Sien ook

Witseebasboom 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Avicennia marina

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angina pectorisDeon MeyerNylrivier (Suid-Afrika)Letterlike en figuurlike taalgebruikWaterstofNic de JagerKameelIgtiologieKewerNierWerkersdagNasionale PartyJazzGrondsoorteRenosterGqeberhaPaddaKolonialismeWêreld- Ekonomiese ForumKrapVerantwoordelikheidChristendomProvinsies van Suid-AfrikaJoseph LynchOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBloedvergiftigingBrongitisRooilipslangRatelBrugOutismeNederlandsKlimaatLys van landeEugenetikaMeningsverskil oor aardverwarmingTafeltennisMisdaadromanBosvarkKragopwekkingBloemfonteinErosietipesHarry KerrYstertydperkWet op NaturellengrondSelfieRuslandMetafoorRugby, WarwickshireMenslike penisgrootteKaliforniese KanaaleilandeDemokrasieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGoogleByvoeglike naamwoordJak de PriesterBraaiKatWynand StrydomMaselsNatuurrampOopbroninhoudNeurenberg-verhoreTobie CronjéKletsrymOos-KaapBloedingWolkTranspirasieNkosi Sikelel' iAfrikaGroot TrekTelefoonNoordwesNiersteenSiya Kolisi🡆 More