Wits University Fc

Wits University FC is die sokkerspan van die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg en is ook bekend onder die naam Bidvest Wits (na die hoofborg).

Die span speel in die Premier Sokkerliga. Clever Boys (soos hulle bynaam lui) speel hulle tuiswedstryde in die Bidvest-stadion, wat 'n kapasiteit van 5 000 toeskouers het. Groter wedstryde word in die Mbombela-stadion in Nelspruit gespeel, wat met 41 000 sitplekke 'n baie groter kapasiteit het.

Bidvest Wits
Volle naam Bidvest Wits Football Club
Stigting 1921
Tuisveld Bidvest-stadion, Johannesburg
Kapasiteit 5 000
Voorsitter Vlag van Suid-Afrika Alfred Da Costa
Afrigter Vlag van Suid-Afrika Gavin Hunt
Liga Premier Sokkerliga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Suid-Afrikaanse Beker (2)
    1978, 2010
    (naaswenner (1): 2005)

Beroemde sokkerspelers

  • Wits University Fc  Gary Bailey
  • Wits University Fc  Rowen Fernandez
  • Wits University Fc  Richard Gough
  • Wits University Fc  Kees Kwakman

Tags:

JohannesburgMbombela-stadionNelspruitPremier SokkerligaSokkerUniversiteit van die Witwatersrand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ViëtnamoorlogAboriginesShakaLys van Afrikaanse skrywersSuurstofOrrelGesonde dieetDermpoliepVerkleurmannetjieGregoriaanse kalenderMartin Luther King jr.EjakulasieNelson MandelaNiersteenVerenigde State van AmerikaEskomAfrikaanse WikipediaMetafoorYouTubeSwartrenosterGordelroosSeksuele penetrasieBeesHandbalStilleweNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSoutsuurTekstielKoos du Plessis22 AprilHondOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMagneetKultuurE-posJohannesburgSharpeville-slagtingVingerseksAarde se atmosfeerLandbouKinkhoesLiewe HeksieVierkantswortelJo BlackVolhoubaarheidMynbedryf van Suid-AfrikaJeuksiekteDaggaJodeByGooglePaulus van TarsusLys van nedersettings in Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)WoordsoortIndustriële RevolusieNatuurrampJanie du Plessis1200DistillasieElektroniese of digitale mediaDeelteken en umlautLidwoordWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOranje-VrystaatGeelsugWebwerfPampoentjiesGenitale vratKondensasieVratVoorvoegselKookpuntKrugerwildtuinEkologieSkuinsstreep🡆 More