Witrugaasvoël: Breeding

Die witrugaasvoël (Gyps africanus) is 'n groot roofvoël wat algemeen is in savannes.

Dit is kleiner as die kransaasvoël. Die volwassse voël se lyf en vlerkdekvere wissel van dofgeel tot bruin, afwisselend gestreep en donkerder as die kransaasvoël s'n. Die grootbovlerkdekvere het nie donker kolle nie. Die wit rug is kenmerkend.

Witrugaasvoël
Witrugaasvoël: Ander name, Fotogalery, Sien ook
Witrugaasvoël: Ander name, Fotogalery, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. africanus
Binomiale naam
Gyps africanus
Salvadori, 1865

Die voël is 90 tot 100 cm groot, weeg 4,6 tot 6,6 kg en het 'n vlerkspan van 2,1 tot 2,3 meter.

Ander name

  • Nederlands: Witruggier
  • Engels: (African) White-backed Vulture
  • Duits: Weißrückengeier
  • Wetenskaplike naam: Gyps africanus

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Witrugaasvoël Ander nameWitrugaasvoël FotogaleryWitrugaasvoël Sien ookWitrugaasvoël BronWitrugaasvoël Eksterne skakelsWitrugaasvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OssewaCheslin KolbeWoestynAfkappingstekenRenosterErektiele disfunksieWolfBorskankerEkostelselKatoenAardverwarmingPersInternetHaelHartLys van Afrikaanse televisiereekseBrittany Ashton HolmesBoomBosluisbytkoorsKoorsblaarOlimpiese Somerspele 2024Sosiale mediaProteïenOranje-VrystaatOmgewingsbeheerHandbalPad na jou hartSuikersiekteNic de JagerEngelsTylaNatuurwetenskapFanie ViljoenKewerMieliestronkOlifantMiddeloorontstekingWinterPseudowetenskapVoortrekkersKolonisasieStam (taalkunde)DonderstormRooikatDundermMassaMosesAfrikaanse WikipediaAfleiding (taalkunde)GesondheidNeonLys van politieke partye in Suid-AfrikaMolekuulLys van Kaapstad se voorstedeFiela se kindLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNarsismeNatuurlike hulpbronKaliumPinksterJeugdag22 AprilSirkusKultuurSpreeuCarles PuigdemontJanie du PlessisKaapstadAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidElektroniese of digitale mediaSeksismeSinoniemKaapstadse waterkrisis 2015-2018SlaginstrumentSelfoonPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKlimaatverandering🡆 More