Witrosyntjie

Grewia bicolor, genoem basterbrandewynbos, valsbrandewynbos, tweekleurgrewia, witblaar-grewia, witblaarrosyntjie, witrosyntjie en donkiebessie ('n naam wat dit met Grewia flavescens of die skurweblaarrosyntjie deel), is 'n blomplantsoort in die familie Malvaceae, inheems aan Afrika suid van die Sahara, Jemen, Oman en die Indiese subkontinent.

In Afrika is Grewia bicolor een van die belangrikste voere gedurende die droë seisoen, wanneer alle herbivore, wild en mak, dit smaaklik vind. Dit word veral geniet deur die eland (Taurotragus derbianus) en boerbokke (Capra aegagrus hircus).

Witrosyntjie
Witrosyntjie
Blomme
Witrosyntjie
Blare
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Grewia
Spesie:
G. bicolor
Binomiale naam
Grewia bicolor
Juss.
Sinonieme

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SteenkoolKangogrotteStedelike hitte-eilandSamestellende afleidingDolfynToekoms van die AardeLandbou in Suid-AfrikaKunsVerkragtingWiskundeAkroniemDricus du PlessisInsekEmfiseemWeskusNatuurlike hulpbronGrondbewerkingPersentasiePlantConsolidated B-24 LiberatorJohannes MeintjesRob HersovGeografie van Suid-AfrikaMenslike skeletGasLieweheersbesiePikkewynLiesbreukNoord-KaapNeerslagCarike KeuzenkampKletsrymMateriaalLys van Joodse feeste en herdenkingsWikiHibernasiePropagandaSuid-Afrikaanse GrensoorlogKoerantBoomWinterNeurenberg-verhoreStereotipeOssewaKlem-in-die-kaakAardeHarry PotterOnderwysSteve BikoTiener23 AprilElandréSkilpadAtoomSendelingposisieHartGemeenskapsorganisasieSimboolTuisbladIslamitiese StaatSirkelAlliterasieRomanTweede WêreldoorlogKasterolieOu Apostoliese KerkNarsistiese persoonlikheidsteuringArmoedeLetterlike en figuurlike taalgebruikChris HaniLys van Suid-Afrikaanse skrywersPrimêre sektor van die ekonomie🡆 More