Witrivier

Witrivier (Engels: White River) is 'n dorp in die ooste van Mpumalanga (Suid-Afrika), noord van Nelspruit.

Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 16 639 gehad, waarvan 10 025 (60,3%) Blankes was.

Witrivier

(en) White River
'n Straattoneel in Witrivier
'n Straattoneel in Witrivier
Witrivier is in Mpumalanga
Witrivier
Witrivier
Witrivier Witrivier se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°19′58″S 31°00′25″O / 25.33278°S 31.00694°O / -25.33278; 31.00694 31°00′25″O / 25.33278°S 31.00694°O / -25.33278; 31.00694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitMbombela
Oppervlak
 • Totaal60,55 km2 (23,38 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal16 639
 • Digtheid275/km2 (710/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense60.3%
 • Indiërs/Asiërs2.5%
 • Bruin mense4.3%
 • Swart mense32.5%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 42.2%
 • Engels 28.7%
 • Swazi 16.1%
 • Tsonga 3.0%
 • Ander 10.0%
Poskode (strate)
1240
Poskode (posbusse)
1240
Skakelkode013

Geskiedenis

Die eerste blanke boere het in die 1880's in die gebied inbeweeg. Na die Tweede Vryheidsoorlog het lord Milner 'n landbounedersetting vir Boere- en Britse oudstryders gestig; elke oudstryder het 40 ha grond gekry. 'n Kanaal van 26 km is gegrawe vir besproeiingsdoeleindes vir die oudstryders. Die projek het misluk en die grond is in 1914 aan 'n sindikaat verkoop. Die spoorlyn vanaf Nelspruit het die dorp in 1926 bereik.

Distrik

Die distrik is 5 000 km2 groot. Die belangrikste gewasse wat verbou word is sitrus, subtropiese vrugte, groente en snyblomme.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Witrivier GeskiedenisWitrivier DistrikWitrivier Sien ookWitrivier VerwysingsWitrivier BronneWitrivierDorpEngelsMpumalangaNelspruitSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SendelingposisieFrederik Willem de KlerkDubbelpuntParasitiese siektesEllipstekenDiskriminasieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBysteekFiela se kind (rolprent)Arabies-Israeliese konflikThe CranberriesSkilpadNasionale VrouedagPoesVerlede tydAnglo-BoereoorlogGrondsoorteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeestesteuringIngenieursweseGoudSeksuele penetrasieDuitse maselsKlankverskynselsGeboorteAngssteuringDroogteGewasboerdery in Suid-AfrikaSenuweestelselFacebookUitwerking van klimaatsveranderingIntensiewe vormWikiquoteKonjunktivitisJohannesburgD.J. OppermanImpakte van toerismeVerantwoordelikheidLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMaatskappyPrivaat maatskappyVerenigde KoninkrykVergelykings (taalkunde)JodeSinoniemSkisofrenieByvoeglike naamwoordLionel MessiRob HersovGeweldOutismePrimêre sektor van die ekonomieSelfstandige naamwoordWiki CommonsDaggaOlimpiese SpeleSeksuele opwekkingOnomatopeeJacques LootsKaapse VlakteGemeenskapsorganisasieSelfkonsepAfrikaanse woordelys en spelreëlsMenseregtedagWelwitschiaSoortnaamMenseregteElandréNasionalismeWetenskaplike klassifikasieDirekte en Indirekte redeMark (ekonomie)Distrik SesJudaïsmeRookgewoonte🡆 More